RSS Feed

Virseker soek Boer ‘n Vrou

boerlogo_200x133

 

Dink jy die Boere en die vrouens is gekies omdat hulle polisse by virseker het?  Ek hou van die skapies adevertensies!

1899914_862909010396512_8592493766426034441_n

10406763_857582537595826_2043514717699031984_n 10616064_833187476701999_2959252694825182541_n

18 responses

  1. Wel, noudat ek hier alles gelees en gekyk het, weet ek darm ook wat aangaan. Dankie vir jou prente Tina, en al die ander se moeite ook …!

  2. Lekker gelag,dankie Tina.

  3. Ek weet selfs by mense as jy te veel knoffel geeet het help pietersielie..

  4. Ek kyk ook nie TV nie en skip gewoonlik al YouTube se advertensies, as daar is, tensy daar ‘n mooi hondjie of diertjie se gevreetjie op is.😆

    Ek sal my man bietjie sê hy moet vanaand kos maak. Hiehie!

    Hoekom sit hulle nie ‘n hondjie se gevreetjie by daai advertensie nie? My klein mannetjie sal my byt as ek pietersielie by sy kos sit.😀

    Ek ken baie windpompe.😆

    Het jy die een gesien van ‘Boer soek ‘n ou’ …

    Lekker post weereens. Jy weet hoe om mens te laat smile.😀

  5. Ek verstaan nou nie mooi van die skapies nie, synde dat ek glad nie TV kyk nie, maar ten minste gaan daar kreatiwiteit in advertensies in.

  6. Wys die program nog? Ek reken die een enkel mees bevrydende ding wat in ons huis kon gebeur is om 100% verlos te wees van die SABC TV

%d bloggers like this: