RSS Feed

Vrydag Byskrifte

Sjoe die Vrydag het vinnig gekom. Mens kan nie sê dis somer nie… hier waai ‘n koue wind deur die Landgoed!

Dankie vir die inloer/deelneem. Geniet jou naweek!

1

10553461_717935008295083_3150677567562473133_n

 

2

1978830_421362184674967_964354984_n

3

10671494_10153289743918642_5469091006451789636_n

4

1907968_10152456133507688_1196630355432306784_n

5

1979515_718052684949982_1141978185842368486_n

6

10409707_508519292584205_362818766208859468_n

33 responses

  1. 1. “You and your fitness programme!!”
    2. Now I understand why they call me a boy.”
    3. “Are you the horse power I heard my daddy speak about?”
    4.”I wonder what she wants this time?”
    5. “I am NOT a vegetable!!!”
    6. “Hi there, is it save to come out yet?”

  2. 1. “Jinne Kaspaas hoe lank moet ons nog hier rondhang”
    2. “Oeps…daai was nie ‘n poep nie”
    3. “Howdi Partner…”
    4. Mwah…my BokkieBekkieBabe
    5. Go Green Camping
    6. Die Uilhuis

  3. Dis die oulikste foto’s.Ek hou veral van die enetjie met die vet beentjies,bootsies en hoed.

  4. Te ougat Tina en het my lekker laat lag! Laat ek bietjie probeer.😆

    1. Hoesit? Wat doen jy?
    Ag, nie veel nie. Hang maar net rond.

    2. Wil jy my sê ek gaan OOK sulke hare op my gesig kry? Neeeeee!!!!

    3. Hierdie lyk nie na iets wat ons kan eet nie.

    4. Hier is ‘n lekker vet soen vir jou omdat jy so oulik is!

    5. Is dit waar babas vandaan kom?

    6. Hallo daar! Hoe-hoooooeeee gaan dit?

    Geniet jou naweek hoor en dankie vir die smiles.😀 ♥

  5. Ek is nou nie pittig met byskrifte nie, ek geniet in elk geval altyd jou Vrydag blog en lag heerlik saam met elkeen se kommentaar.

  6. Oulike fotos. lekker naweek Tina (Ek sal eendag probeer byskrifte uitdink, teen ‘n Vrydag is my kop leeggesuig van enige noemenswaardige kreatiwiteit)

  7. Dis warm en bedompig hier vandag. Die locum fisioterapeut vertel sy het op jou dorp gewerk voordat sy hiernatoe verhuis het aan die begin van die jaar. Sy hou van julle verkeer🙂
    lekker naweek vir jou ook!

  8. Laat ek vinnig hier inklim, voor ek weer heel laaste is (soos gewoonlik). My kleure is gepak vir Magoebaskloof …

    1. Voêls: “Oggend push-upps”
    2. Baba: “Is jy my ma?!”
    3. Perd aan baba: “Is jy ‘n hoed of ‘n mens …”
    4. Rob: Smackeroooo… !
    5. Laat ek inklim in die spinasie – dit groei hare.
    6. Uil: “Wat kiek-kiek so aanhoudend hier buite!?

    Lekker naweek, en dankie al jou moeite met die foto’s uitdelwery. Geniet dit baie.

  9. 6. Waar iis ek dan nou?

  10. #2 Wat!!! Vetkoek?? # Waar is julle hoedens?? #4 Het jy gehoor??

  11. 1 ek weet ons is net voËls maar ek wil nie net altyd so hang nie

  12. 4 verneuk my weer en ek byt meer as jou ore af!

%d bloggers like this: