RSS Feed

Glimlag

 In my many years I have come to a
conclusion that one useless man
is a shame, two is a law firm,
and three or more is a congress.
— John Adams 

so-hot15

If you don’t read the newspaper
you are uninformed, if you do
read the newspaper you are
misinformed.

— Mark Twain 

call-the-cops15

 

Suppose you were an idiot. And
suppose you were a member of
Congress. But then I repeat
myself.

— Mark Twain

 

so-hot1

 

I contend that for a nation to try to
tax itself into prosperity is like a
man standing in a bucket and
trying to lift himself up by the
handle.

–Winston Churchill 

10659426_10152419991342688_1998736621343477854_n

 


A government which robs Peter to
pay Paul can always depend on
the support of Paul.

— George Bernard Shaw

 

10712704_10152449158122688_761723924421992701_n


A liberal is someone who feels a
great debt to his fellow man,
which debt he proposes to pay off
with your money.

— G. Gordon Liddy 10513305_10152449146832688_804257415214347400_n

 

43 responses

  1. Hierdie gaan ek bêre – dis baie goed om te onthou🙂

  2. Great post, so much fun! I love the last one especially🙂

  3. Ag hoe geniet ek dit! Dankie Tina,jy maak my dag met jou oulike goed.

  4. Oulike foto’s Tina!

  5. Dankie vir die glimlag Tina en die quotes en foto’s is tog te mooi vir woorde. Die padda met die slak op die kop is te dierbaar vir woorde!😀

    Lekker daggie vir jou skat.😀 ♥

  6. Groot kat like sy doos! Kostelik!!!

  7. brilliant photos and quotes

  8. Die 80-jarige Italiaanse gholfspeler gaan vir sy mediese ondersoek. Die dokter is verstom.

    “Wat doen jy om in so ‘n puik kondisie te wees?”

    “Ek speel gholf. Ek staan op voor sonop, speel 18 putjies en drink twee glase​
    wyn.”

    “Interessant. Hoe oud was jou pa toe hy dood is?”

    “Wie sê my pa is dood?”

    Die dokter is verstom. “Jy is 80, en jou pa leef nog?! Hoe oud is hy?”

    “Hy is 100. Hy het vanoggend nog saam met my gespeel. Toe het hy op die nudist strand gaan stap en twee glase wyn gedrink. Hy is ‘n Italianer en hy speel gholf.”

    “Wel,” se die dokter, “en hoe oud was jou oupa toe hy dood is?”

    “Wie sê my oupa is dood?”

    “Wat!? En hoe oud is hy?”

    “Hy is 118.”

    “Hy het seker ook vanoggend saam met julle gholf gespeel?”

    “Nee, hy het dit nie vanoggend gemaak nie. Hy trou vandag.

    “Die dokter is teen hierdie tyd op die punt om van sy kop af te raak. “Trou? Hoekom wil iemand wat 118 is trou?”

    “Wie sê hy wou?”

  9. Lees ek jy kommentaar oor fotos wat jy ingeplons het .. Magtag dit is nou ‘n lekker woord . Baie geniet Tina.

  10. Hoe toepaslik is baie van die aanhalings tog nie op ons liewe Suid-Afrika nie! Gelukkig het jy die oulike prentjies daarby om ons te herinner om te smile; die son sal nogsteeds elke dag oor Suid-Afrika opkom, al doen wie ook al wat.

  11. Moet mens Gr of Gl? Lekker lewendige pos!

  12. Bwahahaaaa, Tina – kostelik! Ek’s veral mal oor daardie luiperd wat, tipies kat, homself so mooi in daardie boks ingewikkel het🙂

  13. Lieflike fotos! In oortreffende trap. Sommige spreuke pas so perfek, maar is tog so eg SA (sluk). Eintlik is dit om van depressief te raak – want daar steek soveel waarhede in jou byskrifte. (Baie oulik saamgestel, dankie die moeite).

%d bloggers like this: