RSS Feed

Vrydag Byskrifte

Jy moet nou nie al die reën vir jouself hou nie. Dis droog en warm in die Bosveld. Dankie vir die inloer en deelneem – ek sien elke weet uit na jou byskrifte.

Die foto’s is nie myne nie, maar het so in die loop van die week my pad gekruis.

1

1507861_853278754692238_7590766546164410766_n

2

1782012_10152708302123416_6734128245853373567_n

3

1487343_10152761545028416_1267898849615512041_n

4

10349954_10152726584358416_1898162930316189281_n

5

10665090_10152695213933416_8761448475968832846_n

6

10645218_10152771750918416_6889023774380242585_n

 

Hoop jou naweek is lekker net soos jy dit graag sal wou hê!

 

 

 

30 responses

  1. 😀 How did you find these funny pics😀 Thank you for sharing.

  2. Geniet elke keer die foto’s!

  3. Oulike foto’s!
    1) Net vinnig die ‘wheelcup’ poets vir die kiekie.
    2) Hiermee my handtekening, as goedkeuring tot die troue
    3) (Nee-man Tina, sug – hierdie 1 is te moeilik)
    4) Hierdie nr 13-spanner hoort die wiel te pomp …
    5) Sneeuvlokkie vasgevang in ‘n toilet

  4. Hallo Tina.
    1. Liefie – dis nie eintlik ‘n stoflap nie…
    2. Vat so! Dis wat ek dink van die liefde!
    3. Verdwaasde toeskouers by die Sterkvroukompetisie
    4. Mens is nooit te oud vir ‘n pienk flamink nie
    5. Ooo aarde – hier’s dan nou nog ‘n skroefie oor?
    6. Toiletkuns

  5. Het nou sommer lekker gelag vir die foto’s! Lekker naweek Tina!

  6. Met daai sterk tannie sal ek nie sukkel nie. Ek glo nie die foto is ge-“photoshop” nie (😉 ), die vraag is net waar gaan sy met die klip heen, en hoekom?

  7. Nr 4 Put your money where your mouth is
    Nr 5 Hierie prêm is fattap!

  8. 2.Dis wat ek van jul verhouding dink!
    Die ander foto’s is kostelik Tina.Ek geniet dit sommer net.Heerlike naweek vir jou.Ek hoop dit reën.

  9. Ek akn net aan een ding dink en dis as daardie klip op my toon moes val😦

  10. Hehehe. That was a very good laugh.😀 That baby with the spenners reminds me of how our son was. He would take anything to pieces. Happy weekend to you.

  11. Ek lief die honde foto en die daai tannie met die klip. Hier is dit kurkdroog, bid ook maar dit kom reen die naweek. Geniet jou naweek reen of nie reen nie.

  12. 1. Maak daai kaal kop klaar vir n stilleto
    2. Kom ons kyk of jy met n nat arm kan bal gooi, ou Spiere .
    3. Ag, Mieta, die 5 kilometer na M’dem se rotstuin is vir jou n niksie.
    5. Ja Pa, dit is die gasket.

  13. #1. For a Good Year🙂 #4, Inflasie vreters.

%d bloggers like this: