Hoop jy het ‘n heerlike Sondag Hier waai die wind asof hy betaal word.
As daar nie ietsie te koop is op die lysie vandag, hoop ek dat jy darem sal glimlag!
Hierdie deurknop skakel outomaties die ligte en tv af as jy die deur agter jou toe maak!
9 Kommentaar
YOu have the coolest photos. However, I will never ever wear those shoes. 🙂
Me too!
I love the cars!!
Me too Thanks for visiting
Jinne – oulik! Moet sê jy kielie my nuuskierigheid as dit kom by feit of fiksie. Soos die laaste paar fotos. Eintlik is dit briljante idee!
Ek brand mos ook van nuuskierigheid
Is dit net ek, of is daai barbiekop-skoene effens grillerig? Ek kan dink dis iets wat Hannibal Lecter sou dra wanneer hy alleen by die huis is…
hehehehe… net so! Lekker week
En vir jou ook, dankie!
Enter your email address to follow this blog and receive notifications of new posts by email.
Email Address:
Follow
YOu have the coolest photos. However, I will never ever wear those shoes. 🙂
Me too!
I love the cars!!
Me too Thanks for visiting
Jinne – oulik! Moet sê jy kielie my nuuskierigheid as dit kom by feit of fiksie. Soos die laaste paar fotos. Eintlik is dit briljante idee!
Ek brand mos ook van nuuskierigheid
Is dit net ek, of is daai barbiekop-skoene effens grillerig? Ek kan dink dis iets wat Hannibal Lecter sou dra wanneer hy alleen by die huis is…
hehehehe… net so!
Lekker week
En vir jou ook, dankie!