RSS Feed

Vrydag Byskrifte

As mens weer sien is die Vrydag weer voor die deur. Hoop jou naweek is net so lekker soos jy dit graag wil hê.

Dankie vir die inloer – deelneem!

 

1

0b0f43bb610deccca8a47b0d75e18c5d

2

71c8b67c873e30fefac421ce362ecc84

3

10403435_10154767287530015_3639628930018173077_n

4

71973f42290602f3306ee64381e5a1cd

5

10644434_10154553744125015_4411043244632585673_n

6

10302740_10152813756169700_7838643119526932887_n

32 responses

  1. Sjoe – jyt my hard laat dink …. aangesien jy ons humor toets, gaan ek try:
    1. Perd: “Hoe ry die boere sit sit so, sit sit so …”
    2. Koeie: “Is jy seker die gras is groener aan die anderkant?”
    3. Gans: “Stop – hierdie is kuikenmoord!”
    4. Ma-perd: ” Boetie, trek jy jou lip op ‘n krul vir ma!?”
    5. Baksteenmania
    6. Voëls: Sondag-middag-parkie-waltz

  2. Number 5 is amazing. Wow! People are ingenious, now aren’t they?🙂

  3. Hallo Tina – dankie soos altyd vir jou moeite!
    1. Wat kyk jy? Ek rus net ‘n bietjie…
    2. Hallo snuiter – moenie dink jy kan ons kom aankeer nie!
    3. Klim in, Liefie – ons gaan dam toe.
    4. Bwahahaa – hierdie tannie weet nie eens watse soort dier ek is nie!
    5. Vindingryk
    6. Gesinswandeling

  4. Onthou jy nog die kraanvoelkuiken wat by ons opgedaag het? Laaste een laat my daaraan dink

  5. 1.Help,my heupe het te swaar geraak!
    2.Een verkeerde beweging en……!
    3.Old Auntie MacDonald…
    4.Operawêreld,hier kom ek!
    5.Baksteenlorrie.
    Die laaste foto is sommer net kostelik.Dit lyk soos ‘n gesinswandeling in die park.

  6. “Daai Antie steel een van die Queen Liesbet se ganse!”

  7. Ek het die foto’s sommer baie geniet!

  8. Great photos! Love them all.

  9. Love the pics!!!!

%d bloggers like this: