RSS Feed

Sondag Kopies

Mmmm die nagte hier is nog koel. Die dae is egter regtig lekker as mens net die wind kan misloop. Ek is seker dat ons nog eendag gaan opstaan en dan het die wind Polokwane tot by die see gewaai… dink net ‘n lekker see-uitsig!

Hoop daar is iets vir jou by vandag se kopies – al is daar net iets wat jou laat glimlag.  Geniet jou dag

 

10377455_759683247437327_6075306572033961213_n

6f598995f26cf9ac1dcf95b12069608c

packaging-fail-funny-you-had-one-job-31__605

10671439_10152794078599700_5448287042037951027_n

uMsbr3JJTYKpf194eokm_Gently Used Pizza

10612922_397078123780782_3085067835934545584_n

10698500_10152812035824700_8028872159949861807_n

13 responses

  1. Mal oor die bed!

    En die gieters.

  2. gieterfontein ..dan hoef mens nie so vol gieter te dra nie.

  3. Sjoe – die fotos is eintlik ongelooflik oulik! Van die 1ste tot die laaste. Die waterfonteintjie (1ste foto) is so oorspronklik. Sal hou van so iets by my huisie in die berg.

  4. Die skerpioenstoel is n moet vir n kunstige miljoenêr .

%d bloggers like this: