RSS Feed

Vrydag Byskrifte

Dis ‘n koel dag hier op die Landgoed en weer Vrydag. Dankie vir jou inloer en/of deelneem.

Die foto’s is nie my eie nie, maar ek hoop jy sal hulle net soos ek geniet.

1

10703642_856886804335875_1017568467762574880_n

2

ATT00010

3

animal-family-portraits-55__880

4

1016401_10152799046729700_6859242285015332047_n

5

10153931_10152786207969700_9082643625181073069_n

6

ATT000063

14 responses

  1. 1. “This is heaven on earth.”
    2. “Must I really grow up to look like you dad?”
    3. “Look at ME… and me…. and ME…. and ME…..”
    4. “I do long for the good old days.”
    5. “This is how it is done mate.”
    6. “If only I had a say in the matter”

  2. Hoeveel mense vat dit om n gloeilamp in te draai? Net een, as n kat help…

  3. 1. Bietjie hoër… mmmm ja, net daar!
    2. Is ons van rubber gemaak, Mamma?
    3. Groepselfie
    4.Lot se vrou in meerkatvorm
    5.Nie so nie, baas…
    6. Probeer my steel… ek ” dare” jou!

  4. Ag dis soooo oulik!!

  5. Nr 1. Oe, lekker. 2. Daar hang die PC weer! Sug!!

  6. 6. Selfs op ‘n baie jong ouderdom het Jannie gevoel hy pas nie in by sy aangenome familie nie…

%d bloggers like this: