RSS Feed

Uitstappie 4 – Slot!

Ek sluit die middaguitstappie af met nog ‘n paar foto’s. Dankie vir die saamkyk/lees.

DSCN3868 (2)

DSCN3872 (2)

DSCN3875 (2)

DSCN3877 (2)

DSCN3878 (2)Eish Ek is jammer ek het die horings afgesny…

DSCN3945 (2) DSCN3947 (2) DSCN3975 (2) DSCN3979 (2)Die twee het geveg onder die sproeiers maar ek was te laat vir ‘n pragtige foto

19 responses

  1. Kalenderkwaliteit! Ek hou van die hansgatgans met sy een poot in die lug.

  2. Die bokke is pragtig! Die klein voëltjie is ‘n Malachite kingfisher

    • *fluister* daar was ook die pragtigste groen voëlstjie maar my kamera besluit toe die om die agtergrond in fokus en die voorgrond uit fokus … sug… die verhaal van my lewe … en aan die anderkant van die pad gee dit vir my ‘n silhoeët

      Dankie … Lekker naweek

  3. Dis interessant hoe die bokke jou in die oë kyk asof hulle jou iets wil vra…….

  4. Sjoe, die foto van die klein voëltjie is pragtig Tina!

  5. Lekker as mens sommer so in die middag bietjie wildkyk ook kan inpas!

  6. Was die “wildsbokke” ook daar by krale? Paar baie mooi fotos. Ek hou van die gans wat so ewe in aksie oppad is en ook die visvanger. Lekker man

%d bloggers like this: