RSS Feed

Sondag kopies

Dis ‘n sonnige dag hier in die bosveld. Die paar druppels wat gister geval het is opgesuig en dis net soos droog soos Vrydag.

Hoop jy kry iets interessants tussen vandag se kopies en indien nie dat jy ten minste sal glimlag.

15674_263386460451642_7337072404094398092_n

10259764_10152757843734228_266941580651122476_n

10593035_10204717643323148_7438810565712714414_n

10441362_263386710451617_1716277431830487900_n

10612584_263385577118397_5589764664920396488_n

10641288_263386647118290_6640675127474087459_n

 

30 responses

  1. Rerig oulike foto’s! Die klavier en die kindertjies is my gunstelinge!

  2. Nog nooit in n hangmat ge”hang” nie! Die een lyk nie te sleg nie?!

  3. Spokie sny spoor

    Oulik! Ek hou van die ‘pop’ in die pram, ‘n regte baba sou die rit seker stamperig beleef het. Ai – mense het darm kreatiewe breine…

  4. Die drie-noot klavier is cute maar n trompie is draagbaar. Vertel van die pragtige vioolspeler ma met die string rokvashouers. Is die dogtertjie wat dans gefotoshop ? Roer die hart

  5. Beslis die hangmat met ‘n stuk van die kaaskoek tussen my tande!

  6. What a special post! Love the second last one, how cute! Beautiful capture of the last one.

  7. Elke foto is spesiaal. Ek kan nue een kies nie. Die standbeeld en dogtertjie.. en die klavier is geskik vir Mary had a little lamb

  8. I love the flowers. And that hammock would definitely invite me to rest a while.

  9. Met daai klavier speel ek die Minute Waltz in 59 sekondes!

  10. O, ek wil daardie beelde hê, sodat kleindogtertjie ook ‘n maat vir die dans sal hê! Intussen kan ouma dan op die stylvolle hangmat ontspan…miskien met ‘n happie kaaskoek…

%d bloggers like this: