RSS Feed

Modelle (vervolg)

Ek deel  nog ‘n paar foto’s van my gunsteling model en haar vriendin.

DSCN3126 (2)

 DSCN3181 (6) DSCN3117 (2)  DSCN3141 (2) DSCN3140 (2) DSCN3143 (2)

 

33 responses

  1. Vra tog nou oor die “letters” tattoo ….🙂

  2. Tina, ek het die boeke-ding gedoen maar weet nie hoe om jou te tag nie…

  3. Die fotos is ***** baie sterre werd! Soos ek laas genoem het, dis so natuurlik! Die gehalte van die fokus… dis so lekker “crisp” ..wat is ‘n beter Afrikaanse woord? (PS ek het nuwe toons opgesit by http://www.txtoons.com … sal graag jou opinie oor die kleur wil hoor😉 )

  4. spokiesnyspoor

    Hi – jou laaste foto waar sy afkyk is pragtig! Die swart raam doen ook natuurlik vir my die ding. Ek is uiteindelik oor vanaf litnet. Spokie.

  5. Pragtige meisies en foto’s!Hulle lyk so ongekunsteld en natuurlik…soos gewone mense,nie opgetofte Barbiepoppe nie.

  6. Sjoe, mooi oë nê?!

%d bloggers like this: