RSS Feed

Sondag kopies

Hoop jy het ‘n lekker dag en dat hier ietsie is wat jou oog vang is dit goed.  Indien nie, hoop ek jy sal ten minste glimlag…

1472796_554217158058246_1060477187094744984_n

1798257_10152009976631973_1465147898_n

10593011_10152608249785845_2071873431145820220_n

10672390_1559609097583797_4925821199655681763_n

10678759_853447158029584_2847908877826041321_n

50358

30 responses

  1. Oe,ek hou van daardie kamer!

  2. O ek soek asseblief ALLES!

    Behalwe die motorfiets, dankie!
    😆

  3. My word, that little corn thing is interesting!

  4. The forts are awesome.🙂

  5. The motorcycle in wicker is amazing.

  6. Wat sou ek nie wou gee vir so n indoor fort om in te speel as kind nie!

  7. Die mielie-stroper is slim, maar waar ek vandaan kom eet ons hom so asof jy bekfluitjiespeel, leeekerrr!!

  8. Hullo Tina, Ek skrik vir die mieliestrooper, puzzle oor die riet Harley.

  9. Ek hou van daardie mieliestroper!

  10. Hoe die dametjies bo-op daardie skoene bly weet ek nie so mooi nie. Net bly ek hoef hul nie an te trek nie

%d bloggers like this: