RSS Feed

Vrydag Byskrifte

Dis regtig ‘n koel dag hier in die Bosveld.  Aan al die onderwysers en kinders – geniet julle rustydjie.  Dankie vir die inloer/deelneem.

1

10600459_710522885684001_9116614906312832840_n

2

1966888_10152764880744700_4404618332524722203_n

3

10306317_629076050544451_3339715331956001446_n

4

10561602_715947798474843_6776304126051213105_n

5

10394537_10152582813654130_5765277414355495696_n

6

10599340_10152691552013185_1960073062867712919_n

32 responses

  1. Baie oulike humor wat daar in van die foto’s te bespeur is. 🙂

    Ek moet gereeld hier kom inloer.

  2. 1. Snow White on washday….
    2. “I am not sure about my father, but my mother was a cat.”
    3. “Ok, so this is what you meant by a pole dance, and a line dance?”
    4. “This is better than sleeping in a dogbox.”
    5. “Don’t tell me, I know I am cute.”
    6. “Do you hear me, I am sick and tired of doing all the work.”

  3. monicahaddad01

    Daardie nommer een is sekerlik die Olifant-fluisteraar se rondawel….

  4. Laaik daai rondawel, wonder wie woon daar?? Lyk na ‘n baie higiëniese persoon!

  5. Love the broekie washday pic.🙂

  6. Hei Tina! Alweer Vrydag? Uiteraard is (2) my gunstelingfoto.
    1. Omo!
    2. Noem my sommer Cernunnos
    3. Bokkies, bokkies, stap in ‘n ry…
    4. Hou, kettings, hou!
    5. I’m gôôôrgeous…
    6. Hoesê?

  7. Nr 1 is n advertensie vir Jik!

  8. My gunstelinge? Nr 4 en 6
    Wie laat my smile? Nr 1 se bloomers!!
    En ag, lê sy nie te lekker nie?

  9. 1. Monday, Tuesday, Wednesday en ‘n paar ekstra in geval van ‘n glipsie
    2. Soms is net naels nie genoeg nie
    3. Eksodus
    4. Asseblief moenie laat Junior my hier raaksien nie!
    5. Maskara aan, nou lippies tuit vir lipstiffie
    6. Talk to the hand …..

  10. Dis mos n Wildtuin bungalow in daai eerste foto!!!!

    Vreemde mense se “bloomers” is wraggies nie naby die bokant van my lysie van goed wat ek graag wil sien wanneer ons soontoe gaan nie…

  11. Nr 1. Verdomp. daar hang Maandag se wasgoed nog.
    Nr 4. Om en dom in die drom.

%d bloggers like this: