RSS Feed

Vrydag Byskrifte

Die was ‘n vreemde week met vakansiedag in die middel … dit voel soos ‘n tweede Vrydag in die week. Dankie vir die inloer/deelneem – jy kikker so sommer my hele naweek op

1

10422034_712831792119777_8957262906914557889_n

2

10614335_10152772070828185_8115347149900854532_n

3

16328_717216845014605_8680354085166898094_n

4

10514492_709060235830266_3032634441497726610_n

5

10990_10152731125688185_4776073198671743278_n

6

1625507_10152759047573185_7760254445442721949_n

Die foto’s is nie my eie nie en is van die internet geleen!

24 responses

  1. My favourite is of the horse and rider laughing together.

  2. 1. Ek sien jou nog steeds- gaan maak jou grot aan die kant!
    2. Myne is cooler as joune, Ouma
    3. Quick escape?
    4. Dammit – nou is ek wragtig in die moeilikheid!
    5. En toe land sy en haar perd op in die modderpoel!
    6. Beautiful flowers for a beautiful lady.

  3. @pasella2013pasella Nee Lewies man, dis ‘n a vir excellent!

  4. Hallo Tina!
    1. Dit voel asof iemand my dophou…
    2. Hallo jongman – ek wens myne was ook so kleurvol
    3. Vangs van die jaar!
    4. Waa’s die agterdeur?
    5. Ou ryperd, ons lag altyd tesame…
    6. Sjarme

  5. .. ek dink nie altyd sulke pittige byskrifte uit nie.. maar ek lag heerlik saam.. daardie nr 3 – ek sou ook ‘n naaste tou gesoek het vir die ophangslag!!

  6. ok, kom ek probeer:

    Nr 1 Ek ruik onraad
    Nr 2 En wat is jou topspoed, jong man?
    Nr 3 Flying squad–ready for take off!
    Nr 4 Het nie meer die toilet nodig nie!
    Nr 5 Sy het WAT gesê??!!
    Nr 6 To the fairest flower of them all.

    Gee my maar ‘n f vir fail, maar ‘n a vir effort!

    Lekker naweek Tina!

  7. Dit was nou lekker foto’s maar ek hoop van harte daardie omie is ‘n Elephant Whisperer😉

  8. THe pictures made me laugh. The last one is precious.🙂

  9. Interessante fotos!!!!!!!!!

  10. Thanks for the Friday smiles.🙂 Love #2. Happy weekend to you.

  11. 1. He’s behind me, isn’t he?
    3. Die is nie ‘n byskrif nie, maar ek moet net weet… Hoe de f@k??????

%d bloggers like this: