RSS Feed

Modelle

Een van die heel lekkerste dinge van fotografie is wanneer ‘n mens ‘n model kry wat ‘n natuurlike aanvoeling het. Vanmiddag het ek so fotosessie gehad met een van my gunsteling modelle. Ek deel graag ‘n paar foto’s.

DSCN3118

DSCN3116DSCN3098DSCN3167

En een uit ‘n vorige sessie…

DSCN9523

33 responses

  1. Ek hou van die absoluut natuurlike “look” van die fotos. Watse kamera en lense gebruik jy?

  2. You have taken stunning photos of her. I am sure she loves them.

  3. Ek sou graag wou weet wat staan onder haar sleutelbeen getatoeer en by die armbandjie? Ek hou baie van die spoortjies.. Ek dag dit is nie nodig om te photoshop nie!

    • Nee ek sou nie dit photoshop nie Sy het egter ‘n paar tiener velprobleempies wat mens kan bykom Die foto’s is ook effe dof.
      Ek wou nie ongeskik wees en vra nie

      • Die model het ingestem om te “pose”, met selfvertroue, dit se net vir my sy het genoeg selfvertroue om ook gemaklik te wees met haar tattoos. Iemand met tattoos het my onlangs vertel dis “visible soul images” en as iemand opreg vra is hulle meer as gereed om te vertel en sien dit as ‘n kompliment as iemand anders dit waardeer.
        Dis tog immers op ‘n baie sigbare plek, en binne die konteks van die photoshoot was dit tog ‘n gegewe dat die fotograaf dit “kon” of “sou” gebruik as ‘n centerpiece? Dit lyk vir my soos ‘runes’ , antieke Gaelic? wat dink jy?

        • Sy is die dogter van ‘n vriendin en ek is mal oor haar. Sy is egter nie op ‘n baie goeie plek op die oomblik nie so ek karring nie. Die hondespoor is egter die regte spoor van haal hond wat ek ook ken en ek is dol daaroor – met elke sessie sorg ek dat ek dit inkry want dis besonder smaakvol

          • Pasop vir subtiele “oversharing” mbt die mense se persoonlike dinge, tensy ek byvoorbeeld self so iets sou post sou ek dalk nie so mal gewees het daaroor as iemand vertel word ek is nie “op ‘n goeie plek nie” .. dis dalk … net “karring”? Terwyl belangstelling NIE karring is nie, dis karring om te se “dit lyk soos kinderkuns… *koes* “. Belangstelling is om net te vra.. jy weet dan klaar van die hond se poot … wat kostelik en baie uniek is!

  4. Hoe juk my vingers om in die studio agter my lens te wees. Maar helaas, geen studio en geen lens meer nie😦
    Mooi fotos!!!

  5. She seems so at ease in front of the camera. Fab shots🙂

  6. Gemaklik is die woord, ek kan sien jy het lekker gespeel🙂

  7. Mooi fotos! Mens kan net aanhou en aanhou fotos neem met n “goeie” model

  8. Sy lyk baie natuurlik.Mooi foto’s.

%d bloggers like this: