RSS Feed

Sondag Kopies

Dis vir my goeie nuus dat die SABC die Afrikaanse nuus weer terug gaan skuif na 2 om 7-uur.  Daar is darem nog soms dinge wat mens laat glimlag in die NUWE SA.  Slegs om hierdie rede sal ek my TV-lisensie betaal.

Hoop daar is darem ook iets om oor te glimlag .

1544497_737267213012264_954770706912942268_n

1014470_10151787213134524_731077945_n

10540374_695298883888414_3247269058912349952_n

10628192_1547698288779562_8218520975779942996_n

10653655_853351148039185_8051355759709545845_n

10670024_707365765984598_1128111988695390645_n

 

 

28 responses

  1. Ai, is ek nou bly om dit te hoor!

  2. Nou kyk hier is ‘n paar dinge waarvan ek baie hou. Dink ek moet so ‘n bad op die dek sit…. dit lyk heerlik om daarin te lê en lees…. maar die arme buurman!!!
    Die koppie is te pragtig… ek verstom my altyd aan mense se kreatiwiteit. As dit verkeerd gespel is vra ek omverskoning…. mos geblog oor diè dat ek nie meer kan spel nie.
    Die singermasjien idee is pragtig. Glo dit of te nie ons moet ‘n nuwe badkamerkas en wasbak laat insit… die ou kas het water getrek. Het by my man genag of ek nie sy drielaai erfstukkas in badkamer kan sit, met ‘n staanwasbak bo-op nie…. maar hy wil nie byt nie. Die kas sal ‘n gat moet inkry vir die waterpyp. Ek het ‘n ou singermasjien… maar dit is ook sy erfstuk… dus sal ek maar net moet kyk… en “like.”

  3. Ek hou van die wasbak, dit baie kreatief.

  4. Ai die koppie is sooo oulik!

  5. Ek is mal oor daardie koppie!

  6. Die klip+draad slakkies is te oulik!

  7. PS Dis mos n Singermasjien se voetstuk?

  8. Dis ‘n pragtige koppie!
    Hier naby ons is ‘n winkel met die mooiste koppies ( klein) en houtpierings, maar dit kos R420 vir 2. Klink ‘n bietjie baie?

  9. Nr 2, dis ek daai, sonder sorge sonder sonde!

  10. Besonder snaaks,veral die gedagte van Pappegaai man wat sy wederhelf as stoter inspan op no 2 sodat hy die taxis kan skrik maak as hy daarop werk toe ry

%d bloggers like this: