Ek dink vandag gaan daar iets wees waarin jy gaan belangstel. Daar is ‘n paar wat ek nie sal omgee om te besit nie.
Hoop jy het ‘n lekker naweek.
Ek dink vandag gaan daar iets wees waarin jy gaan belangstel. Daar is ‘n paar wat ek nie sal omgee om te besit nie.
Hoop jy het ‘n lekker naweek.
Wonder of die jongmeisies van vandag nog weet wat sykouse is?
Ja ek dink hulle mis darem ook nie veel nie … toe ons begin skool hou het moes ons elke dag kouse dra…. ooooo ‘n pynlike gedagte
Skooldrag, winter, lang lere in jou sykouse…. eish.
ooooo jig ja… en ons as onderwysers moes die heel dag skoene aan hê … grinnik en later het sommiges sykouse met sandale!
Daardie sykouse is awesome! In die glasbad sal ek net skrik vir myself!
Neeeee jy sien mos nie jouself nie … dink met hoe sexy kan dit lyk?
Dis al wel Maandagaand,maar hier is ek vir daardie katterige kouse en die lekker pienk poeding!
Hheheheh … dis oulik nê!
mmmm
O daai bad!!!! Dis MYNE!
En die vere.
En ek is weer laat. Maar ons het Saterdag internet by die huis laat insit, so nou behoort ek nie weer laat te wees vir die Sondag Kopies nie! 🙂
Julle sal nooit spyt wees. Ons bly ook teen ‘n bult en TELKOM werk net nie hier nie!
Nee jong, ek bly mos bo-op ‘n koppie agter klomp ander koppies, en by ons werk NET Telkom weer.
Sterkte …
Daai katkouse is vrek snaaks!
Desperate katte
is dit ‘n pophuis?
Stunning
Nee dis ‘n studenthuisie Ongelooflik nê!
daardie nagereg!!
Die somer is hier.
Yummee ! Die aarbeie en room
Die somer is hier