RSS Feed

Vrydag Byskrifte

Al weer Vrydag… Dis warm in die Bosveld. Die kraaie gaap …

Dankie vir die deelneem/inloer. Ek hoop jy het ‘n heerlike naweek.

1

10609515_724321510970723_578461643282711101_n

2

50236

3

10635815_773925732704379_1219067969800421674_n

4

10649699_10152679665169700_4786778281141252155_n

5

1395937_557186434350899_738118829_n

6

10635846_774425242654428_8095009771424120437_n

16 responses

  1. Wil net vir jou sê dat nr 5 my laat glimlag het – lelike foto.
    Dr Pol het seker vir die koeislang gesê: “Se bietjie a – a – a – h” en hom ‘n doodskoot-inspuiting gegee…

  2. 1. Is dit wat hulle elke ogend met my ma doen??!!
    2. Happy birthday to me
    3. Wat se jy nou jou stupid Rottweiler!
    4. Ek gaan nou net hier le en wag totdat daardie muis stil staan
    5. So what!
    6. Klasie wou altyd anders wees…..

  3. 1. Dr Pol, die ongelooflike dierenavorser onthul wat in ‘n bees se kop aangaan wanneer hy/sy jou so aankyk.

  4. Oulike foto’s!Lekker warm naweek vir jou Tina.

  5. Alweer Saterdag?!
    1. Duhhh…
    2. Aah – sonroom!
    3. Aah – spoed!
    4. Aah – meditasie!
    5. Bingo!!
    6. Daar’s so een in elke gesin

  6. 6 voertsek dis ons klip !

  7. 🙂

    Dis warm hier ook, sommer uit winter in somer in!
    Lekker naweek Tina.

  8. Kyk nommer 3 oorskadu al die res “F jou metro polisieman!!”

%d bloggers like this: