RSS Feed

Sondag Kopies

Ek het lanklaas ‘n paar kopies aangebied. Hoop daar is ietsie na jou sin en indien nie dat jy ten minste bietjie sal glimlag.

10583979_920995367921475_7711296227885971219_n

50103

49450

10653720_773857806044505_8706211574614707268_n

1402962562-60a

Die sak het ‘n PM3 speler in die kappie!

156992_494502963992379_1557900261_n

39 responses

  1. Daai rugsak is n wenner!! Great post!

  2. Pingback: Dankie dat julle my inspireer… | Net Ek

  3. Met die meniers wat my na alle kante toe laat rondval sal daardie dromfiets net die ryding vir my wees.

  4. Dank Vader ek het net ‘n tweelingwa nodig gehad, nie ‘n 3 lingwa nie!

  5. Dit laat my definitief glimlag🙂

  6. Sug, ek is seker te laat vir die koek?

  7. Wat kan ‘n mens sonder ‘n kredietkaart koop?😀

  8. Ek is op dieet. So oh my goodness daardie koek/flapjacks laat my mond water soos lanklaas!

  9. Oeg,daardie ruggraat-bekken-lampie herinner my te veel aan myself!😆
    Die tannie kan haar drieling-pram ook hou.
    Ek sal die krimpvarkie-ringetjie neem,dankie.

%d bloggers like this: