RSS Feed

Vrydag Byskrifte

As jy weer sien is dit weer naweek. Dis darem nie so koud meer hier in die Bosveld nie.

Dankie vir die inloer/deelneem dit kikker altyd my naweek op!

1

29470

2

51243

3

10462920_10152578382369700_7731013818251249058_n

4

50603

5

50958

6

10614176_774425169321102_666140225089687930_n

29 responses

  1. Hou van jou foto’s

  2. Love those photos!
    Wishing you a lovely Sundayโค

  3. 1. Sien jy! Jou gese niemand is so mooi soos jy nie
    2. Net een drukkie toe??
    3. No one will keep us apart
    4. Hier is ek die baas van die plaas
    5. Nou is ons reg vir apples pluk
    6. It is hard to be so good looking – morning girls

  4. 6.Kangaroo-me-time.
    Lekker lentenaweek vir jou ,Tina.

  5. Daai kangaroe lyk of hy nounet van Ouma se sondagmiddag-etenstafel af opgestaan het!

  6. EN ek kan nie eens een uitkies nie, hulle is ALMAL oulik!

  7. Weet nie waar jy altyd die oulike foto’s opdiep nie!

  8. Eish! Ek is ‘n regte pyn in die back side as dit by rook kom, daai nr 4 laat my gril!
    Die interaksie tussen kleuter en kater in nr 2 is baie oulik.

  9. 4. Mia se eerste “date” het opgedaag…

  10. 1 Hou jy ook so baie van prentjies soos ek?
    2 Gee nog ‘n treetjie ek sal jou vashou….

  11. Nr 2 Spin jou om.
    Nr 4 Oupa se pyp smaak lekker.

  12. 1 dit is net ons geheim Lassie…. 2 moet net nie dat Wagter ons sien nie! 3 wat he jy dan gistraand geeet? 3 mmmm so dis waaroor dit gaan…. 4 my pa is eintlik n seekat.. 5 so moet mens lewe..

  13. #3 – Rek jou bek man!

%d bloggers like this: