RSS Feed

Vrydag Byskrifte

Die winterwind loei om die hoeke … die stof wolke dwarrel – die asblik het uit my agterstoepie gewaai en ek moes agter die goedjies aanhol.  My verkoue is egter beter (dankie tog)

Hoop jy het ‘n heerlike naweek. Dankie vir die deelneem/inloer.

1

10612602_10152654110194700_3385610869877960794_n 

2

10568797_10152649612644700_7380992611858527756_n

     4    

10622781_10152685192484700_2377986123061982173_n

5

10422968_10152638722164700_5899016374413811135_n

 

6

1554606_10152658393779700_302182188400732108_n

 

Die week gebruik ek die pragtige foto’s van Frans de Waal

 

20 responses

  1. 1. “Can you see the landing strip down there?”
    2. “I don’t wanna be a chicken. I don’t wanna be a duck. So I shake my butt. na na na na na na …..”
    4. “What’s up with this prince song inside my head?”
    5. “Today is the day that I will show her who is boss!!”
    6. “Who said only warm blooded humans can tango?”

  2. Oulike foto’s.My brein is vasgevries….kan nie dink nie…lekerrrr naweek,brrrrrrr!

  3. O, wou nog sê, die padda laat my dink aan:

    “Nag ou Grote”

    Geen idee hoekom nie. Weet ook nie wie het dit gesê nie.

  4. 1. Uil Wooh Wooh Lugdiens
    2. Hoender Koekeldiedoe
    3. Nikon Tech Support
    4. Die Vleiland Beneukde Platbek Padda
    5. Links Regs Links Regs Links
    6. Slang Paaldans

  5. Pragtige uile Tina!

    Die laaste een laat my dink aan ‘n Duitser! 😉

  6. Hullo , Tina. 4 ( kikvors). Zuma luister na Pay back the Money.

  7. 3. “Nie ‘n bad Malema shot nie. Kort nou nog net ‘n Zuma foto dan kan ek vir die familie by die huis die bobbejane gaan wys…”

  8. Jou nommers is confoosed…

  9. Beautiful!
    Ons kry min wind in ons tuin maar vandag wil hy al die blare in die swembad waai. As dit nie daarvoor was nie was dit ooknie juis koud nie.

  10. 1. Taxi!!!! 4. Ek gaan zoo toe! 5. “Voorwaarts! MARS!!!!

%d bloggers like this: