RSS Feed

Vrydag Byskrifte

Vandag waai die Bosveld heeltemal weg… dis ‘n stormwind!  Dankie vir die inloer/deelneem. Die foto’s is nie my eie nie en is van die internet versamel.

Hoop jy het ‘n lekker naweek!

1

51458

2

10408119_809695965731550_7944814993075453071_n

3

52332

4

10592818_10204475118463215_8857105102610001189_n

5

10574211_807393835961763_729584352089079217_n

640859

25 responses

  1. 1. Time for her Lady’s daily grooming.
    2. “They can call me stubborn, but I will not move until the thorn in my flesh is removed.”
    3. “This is what I call luxuary.”
    4. “When I bought a ticket for third class, I did not expext this!!! ”
    5. “You are nearly there coach… take one deep breath and…..”
    6. “What do you mean we should branch out?”

  2. Beautiful Post my friend your skeleton are now dancing in my post lol🙂
    http://wp.me/p1Dwwo-VR

  3. Jy ken die agtergrond so ek glo jy sal snap: Nr 2 Hoe lank moet ek nog wag, hoe lank nog droom, oor die lot van die bloekomboom…

    Lekker naweek Tina! Hier in Harmansdrup is daar niks opwindends op die agenda nie!

  4. 6. katte-draal
    4. Dis nou ekke as my kar die gees gegee het! Gratis busdiens

  5. 1.Koeitongmassering.
    2.Geraamteritteltit.
    3.Woefsofa.
    4.Rolskaatstrem.
    5.Eendjie asempomp.
    6.Kattekonglomeloer.

  6. Oe ek hou van daai geraamtekie se rugstring.. gesonde skelet! Sonder skroewe ..

  7. 2 Dit kan nie ‘n ingroei toonnael wees nie!

  8. 2.Vasbyt, Daan. Jy’t daai doring beet. 4.( Tina wat op pad is winkel toe .)” Kyk hoe groen is ek !”

  9. Die wind waai hier ook!
    en dis nie ‘n byskrif nie🙂

  10. 1. En wie sal nou vir jou bederf as ons dit nie doen nie?
    2. Dammit, ek het geweet ek moenie kaalvoet gaan hardloop nie.
    3. Die mat laat my jeuk…..
    4. Whe-whe-whe-whe-whe!!
    5. Coach, ek hoop jy het nog asem oor vir my eendjie
    6. Ons gaan hier bly totdat jy vir ons Whiska’s gee. Daardie “no-name brand” kos is hel op ons gestelle!

%d bloggers like this: