RSS Feed

Heeelllllppppp!!!!!!!

Is daar ‘n plek waar ek al die pop up advertensies kan afsit. Dit maak my mal en dit maak my rekenaar so stadig dat ek maklik twee keer per dag moet reset. Soms terwyl ek lees aan jou blog pop die ding op en as ek dit toemaak maak ek sommer jou blog ook toe … ek is meer as ooit gefrustreerd. Β  Ek het nou twee keer Firefox uninstall en gelukkig my soek funksie terug maar die pop-ups is meer as ooit!

HEEEEEELLLLPPPPPP asseblief!

999403_214050715417288_494074924_n

41 responses

  1. Yap, He really needs help ..Nice shot .

  2. By nou vertrou ek is alles weer reg daar by jou. Ek sou jou nie kon help nie; enige probleme en ek skreeu “help” skoonseun se kant toeπŸ™‚
    Dink jy nie jy moet weer vir ons take gee nie? Dan is ek gemotiveer om te skryf; ek bly uitstel, en uitstel. Jy ken mos daardie ding van more is nog ‘n dag.

  3. Ai dis lastig!Wens ek kon help.

  4. It looks like you are getting help. One thing that I notice is that your gravatar is not link with your URL of your blog. If you do, readers can click your gravatar and find your blog.

  5. Ek gebruik ook maar Adblock Plus vir Firefox. Dit help darem hier by my.πŸ˜€
    https://adblockplus.org/en/firefox

  6. O nee genade, ek het nie raad met sulke goed nie, jammer Tina!

    Ek hoop jy kom gou reg.

  7. Ek gebruik deesdae Chrome, Firefox was te veel PT

  8. Probeer die vlogende. https://adblockplus.org/en/chrome as jy iets anders as chrome gebruik, moet jy dit dan seker op die end gebruik.

  9. Dit het al met my gebeur en iemand het my gehelp om dit te de aktiveer, maar ek kan nie onthou hoe nie😦

  10. Wanneer jy Firefox oop het, maak die tools menu oop en kies dan Add-Ons. Soek vir goed met die woord “Media” in die naam en kliek die disable knoppie langs elkeen. Hulle het name soos Media Buzz, Media View, Media Watch ens. Sterkte, ek hoop dit help.

  11. Firefox – gaan help en tik in popups – daar was so’n funksie toe ek lank terug Firefox gebruik het.

%d bloggers like this: