RSS Feed

Vrydag Byskrifte

As mens weer sien is dit sowaar weer Vrydag. Dis heerlike sonskyn dae hier in die Bosveld. Dankie vir die inloer of/en deelneem. Jy kikker altyd my naweek op.

Lekker naweek.

1

59f18bc7c66c3b69b7fcc56e0f5e6899

2

2effc93b73b53fa5c50b54057ba5fa15

3

5b11ae52d5c3181a7382d1f20e14ae8c

4

6da1924746fc949a2468b3e7b0b50b95

5

65694117f3c990604678fa84554bdae8

6

ddf485163a64a05b932135fca260b53c

Alle foto’s is van Pinteress geleen

26 responses

  1. I love this dogs ,Thanks for sharing my friend🙂

  2. Ag dis oulike foto’s. Ek is te lui om te dink,maar dit maak my dag!

  3. Die ballon is te oulik!

  4. 1. “Being a watch dog is not the exciting position I always thought it was.”
    2. “Call me when it is FRIDAY!!”
    3. SNAIL: “Do you want a piece of me?”
    4. “Of course it looks familiar….. it is a balloon.”
    5. “Oh. Lonesome me.”
    6. “Four long years before it is world cup soccer again.”

  5. Oulike prentjies. Love the one with the pink balloon.

  6. Nommer twee is ‘n goeie idee….

  7. 6. Wat is ‘n huis sonder iemand wat wil balspeel

  8. Toe ek nog in die tuig was het ek party Sondagaande gevoel soos die brak in nommer een, sit op my eie stoep en verlang huis toe.
    Lekker naweek Tina, geniet die sonskyn!

  9. 1. Laaste ding wat Simon die inbreker gesien het was die ware baas van die huis wat hom ingewag het…

  10. 1. Nommerpas. 6. Nederig, die balman

  11. Ag Tina, Dis die OULIKSTE foto’s!

    nommer 1 – Sit gat. Rus bene.

    Ja ja, ek weet dis flou, maar darem het ek vandag probeer?! 😆

%d bloggers like this: