RSS Feed

Sondag Kopies

10440801_255346751329234_7130492366043201454_n

the-most-bizarre-old-timey-inventions-i-am-speechless-12-934x-934x

10363573_837970559576860_8765075513445370102_n

1169-934x

1978894_610759549017451_1373892490_n

2160-934x

10294242_254184134778829_5394348580837906694_n

28 responses

  1. The caravan is awesome!🙂

  2. Dit is mos sonde om so ‘n koek vir ons voor oë te hou!!!!
    Ek kon in my lewe doen met so ‘n boekrak…. het deur die jare van my boeke ontslae geraak, en dan weer nuwes gekoop totdat daar vir hulle ook nie meer plek was nie.

  3. Karavaankarretjie lyk na iets wat ek sal gebruik. My kar is juis besig om sy swane sang te sing!

  4. Sjoe, ek begeer dat “clip-on” karavaan! Ek het nog altyd gedink ek en Woefman moet na my aftrede so ‘n ‘n autovilla koop en die land deurtoer, maar nog altyd opgesien daarteen om dan nie ‘n motor beskikbaar te hê nie, tensy mens natuurlik met twee voertuie reis, wat teen vandag se prys nie meer haalbaar is nie. Ek dink ek moet begin soek daarvoor

  5. Oooh….. that Malteser cake looks to die for. I’m wondering where I can get one of those hair-growing hats for hubby.😀

  6. Ek moet seker sserde belê in die haregroeihoed, maar ek koop eerder die boektrappe en die tjoklitkoek!

%d bloggers like this: