RSS Feed

Oogrol

Hier in my ouderdom het ek die waarde van ‘n goeie oogrol geleer:

1. Een oogrol beteken meer as ‘n duisend woorde.

2. Jy kan dit ook net in jou brein doen en niemand sal dit agter jou glimlag sien nie.

3. Jy as jy eers jou oë toemaak aksente daarop plaas.

4. Saam met ‘n diep verontregte sug is die oogrol nog meer werd.

5. Jy word glad nie siek van die oefening nie!  (ook geskik vir ouers)

10467020_276688579191989_6052708105810141553_o

12 responses

  1. Moenie jou oë vir my rol nie!!! Klink dit bekend?

  2. Dalk moet ek ‘n les by Jongste Woef gaan doen. Hy is nogals goed daarmee….

  3. Ha ha … meisiekinders , hulle doen oogrolle- nie gesien dat Seuna dit gedoen het nie!

  4. Waar kom jy aan die oogrol oefening? Party dae sal ek moet keer of my oge rol uit hul kaste Ha ha

%d bloggers like this: