RSS Feed

Vrydag Byskrifte

Kom ons probeer weer ‘n keer.  Dankie vir die inloer/deelneem. Hoop jy het ‘n heerlike naweek.

Onthou om te glimlag:

Fotos:

These 50 Powerful Photos Capture Extraordinary

Moments In The Wild

1

299-934x

2473-934x

3395-934x

4730-934x

51027-934x

61620-934x

18 responses

  1. 1. “Hang in guys, I’m nearly there”
    2. “Maaaaa, daar sit ‘n vlieg op my kop!!!”
    3. “Pa kon gerus vir my ‘n mooier ryding gekoop het.”
    4. “Kom ons speel slangetjie en leertjie.”
    5. “Gou my vere regskud, sy is oppad.”
    6. “If you could see me now♫♫♪”

  2. Great selections! Love all of them🙂

  3. 1. Vrugtevlieë se voet!
    2. Gaan vlieg man!
    3. Hei, hou, Silwer! Verlos my van my parralelle bestaan!
    4. Kom jy van Vinland af?
    5. ‘Sop vir my? Nee, ‘sop vir jou!
    6. O, ek blom!

  4. Ek is teveel in verwondering om iets te kan byvoeg…

  5. Daardie krokodil lyk waarlik gelukkig. Ek wens ek was hy

  6. YOU take amazing photographs!!!

  7. Nr 2 There’s a bee in my bonnet!

  8. Ek is mal oor 2,3 en 4.

    Jammer, maar my kop is te plat teen ‘n Vrydag vir opskrifte! 😆

  9. Nr 2 – My Nivea shampoe werk nie!

%d bloggers like this: