RSS Feed

Grinnik… Ek is terug!!!!!!

Ek kry nou eintlik baie skaam… Firefox dateer vanoggend op en hier is ek terug! Daar is sowaar niemand blyer as ek nie!

Dankie Dankie Dankie vir almal!

4687824578_08b2cfa9bd

 

 

 

 

25 responses

  1. Eks bly jy’s nog hier!

  2. Ek is bly jy het darem nie verdwyn in die rukkie wat ek nie hier kom inloer het nie. Vasbyt is maar die antwoord, al voel dit soms of ‘n mens jou alie afsukkel om iets gedoen te kry.

  3. DANKIE TOG!!!!!!

    Hello Tina! Ek is bly jy is nie weg nie. My keel het begin toetrek al, eers Perdebytjie en toe jy. Jinne.

    Bleddie jakkals!

    • Nee Perdebytjie gaan mos net 2 weke weg soos hulle van tyd tot tyd doen… dan kom sy weer terug met sakke vol foto’s
      Ek is so dankbaar om terug te wees. Dankie vir die omgee

  4. Baie bly jy is weer met ons!!!πŸ™‚

  5. Jig, ek was al bereid gewees om remotely op jou PC in te log om te kan sien of ek kan fout vind Tina. Ons kan nie ons Blog Generaal verloor nie jong!

  6. Haai Tina,jy is vroeg wakker!Ek is bly jy is terug,nou kan ek met ‘n rustige hart weggaan.Sien jou oor twee weke.Lekker blog!πŸ˜†

  7. Hoera!

    Erken maar net, jy wou sien hoeveel mense jou gaan misπŸ˜‰

  8. Ja jong jy het almal op hol gehad hier. Wys jou net wat kan n “muur” doen!

  9. So dit was die Jakkals se skuld! Welkom rerug.

%d bloggers like this: