RSS Feed

Mmmmmmm

Ek kan glad nie my blog oopmaak … wonder of die sal werk!

27 responses

  1. Die volgende het al vir my gewerk met meer as een geleentheid:
    Heel onder op die toolbaar is so ronde simbool met vlaggie in (ek dink dis microsoft se embleem). Kliek op hom dan verskyn daar ‘n menu. soek hier vir CONTOL PANEL en kliek daarop. Op daardie menu kies jy dan SYSTEM AND SECURITY . Dit gaan nou vir jou verdere opsies gee. Soek die ene wat RESTORE YOUR COMPUTER TO AN EARLIER TIME. Dan kies jy tyd voordat probleme ontstaan het. Jy sal dan waarskuwing kry dat goed mag verlore gaan ~ glo my dit is juis die goed wat jou rekenaar self oplaai en modify wat hy dan afgooi. Dus ignoreer ek dit en gaan aan.

  2. Lyk of dit gewerk het🙂

  3. Ek kan dink hoe jy voel. Sterkte, hoop die probleem is gou opgelos!

  4. Agge nee Tina!

    Ek hoop jy kom gou reg???????
    😦

  5. Ek sien jou blog en kom in! Sterkte met regstel. Soos ek se dis nadat jy die fotos se groote verander het of wat ook al dat dit nie werk nie

  6. Het jy onlangs enige plugins install of ‘n theme?

    • Lyk my jou konneksie is heel ok? Jy kan sekerlik iets browse wat bandwith intensief is soos news24.com?
      Is alle WP sites blocked? Kyk na jou firewall settings, disable tydelik jou antivirus se shields(veral internet protection) en kyk of daar exceptions iewers ingesluip het wat sekere domains blok en dink aan enige ander sagteware wat jy install het onlangs.

      • My foon werk ook nie
        Ek kom op niemand se blog … ek praat nou deur my Litnet blog se reader
        Ek kan nie dink ek het onlangs iets vreemds probeer doen nie. Ek sal na my antivirus kyk

  7. In enige so situasie doen jy altyd ‘n sanity test. Kyk of jy ‘n baseline kan establish om te sien wat werk.
    Kyk eers of die site visible is, hetsy via ‘n selfoon, ander rekenaar, verkieslik iemand anders se rekenaar, want login credentials, cache etc etc kan ‘n invloed he op ‘n rekenaar waarop jy reeds gewerk het.
    As jy wel die site kan sien vanaf ‘n selfoon bv dan begin jy die probleem soek op jou eie rekenaar.
    Eers probeer jy ‘n vars browser, SONDER enige login probeerslae, en verkieslik vanaf IE of iets anders as wat jy normaalweg mee werk, daarna kyk jy heel laaste na die login wat dalk foutief kan wees.

    Sterkte

  8. Ek sien dan jou blog.Ai siestog Tina,dit maak mens moedeloos!

  9. Teken heeltemal uit WordPress uit, reboot jou rekenaar en teken dan weer in. Dalk werk dit.

    • Ek het nou a 10 keer dit gedoen Ek het probeer om my password te verander Hierdie sinnetjie het ek by die ‘stat’s in my leser geskryf, maar ek kan dit steeds nie oopmaak’… ek dink ek moet maar ‘n nuwe blog met ‘n ander adres oopmaak… ek is raadop!

      • Ons kan almal jou blog sien. Probeer die knoppie “delete the cache”. Jou browser stoor dalk ‘n korrupte weergawe van jou eie blog op jou eie rekenaar.
        Maar dis nie jou blog op WP wat foutief is nie. Dis “local” by jou. Nuwe blog oopmaak is soos om jou kar in te ruil omdat die branstof op is😉 Sterkte. Probeer ook dalk al jou browser history delete en ook al jou login en password data, maak form history/logins ook skoon. Iewers het jou browser die kluts kwyt geraak, (Gebruik jy Chrome?)

%d bloggers like this: