RSS Feed

Vrydag Byskrifte

Dis ‘n heerlike amper somers dag hier by ons.  Ek sien uit na jou byskrifte of inloer.

Geniet die naweek en onthou om te glimlag!

1

14819_10152295360732893_5985622233379308126_n

2

10532558_589566697831033_9194099070528306843_n

3

10402784_10152649653764954_4121799194669648573_n

4

408504_10151506483392893_1230632720_n

5

1911780_10152045510047893_24380601_n

6

1460254_10151866061467893_1937436527_n

34 responses

  1. Agge nee vrou. Sommer op my foon jou blogadres gegoogle, en so by jou uitgekom. Ek hoop werklik die probleem word gou opgelos.

  2. 1. “This ferry is a bit overcrowded, don’t you think?”
    2. “And they lived happily ever after”
    3. “You’re talking about me?”
    4. “What happened to equal rights?”
    5. “Oh stop quaking, a family outing is more important than a fishing trip with the guys”
    6. “Don’t I look sexy with long hair?”

  3. Daai eerste een is ‘n taxi op die Kaapse Vlakte… selfs die gevolge van al die reën is sigbaar, asook die gangsters (of is dit Pagad?).

  4. Jy plaas altyd die interessantste foto’s!

  5. So very very lovely!!! Especially the ducks and the horse!

  6. Ai tog, mosterd na die maal. Nietemin, oulike fotos wat my laat smaail.
    Lekker naweek!

  7. Oulik.🙂

  8. monicahaddad01

    Die eerste foto het my heel verwar, ek dog dis ‘n padda en kon toe nie die res van die kloutjie by die oor kry nie.

  9. Haha, daai een met die perdjie het my nou so lekker laat lag!

  10. Dis “dier”baar! Ek sit nog maar voor my heatertjie.

  11. 1 grillerig
    2 cute
    3 cute
    4 cute
    5 cute
    6 cute
    Hier by ons maksimum vanmiddig net so voor 1uur 9°C

  12. 5. Skud jou vere reg, die kinders is hier.

  13. 1.Krokkie-cresche
    2.Poppie storietyd
    3.Hondjieloer
    4.Sê kaas!
    5.Dierbare donsiges
    6.Eerder sterthare op die kop as ‘n warm stomende pastei!

  14. Ag daai ganse(?) is te oulik!

    Lekker naweek vir jou ook Tina!

%d bloggers like this: