RSS-toevoer

Vrydag Byskrifte

Jammer ek is so effe laat. Ek het die week al my kunswerke teen die mure geplak, want ek het mos teen die oortrek na die vrek duur woonstelle met ‘n garage besluit – ek is nou hier om te bly. Die twee buurvrou vrindinne kom vanmiddag vir tee en ek moes darem so hier en daar regtrek.

Dankie vir die inloer/deelneem – hoop jy sal dit geniet.

 

1

10550829_10154344577415487_6752758825182893371_n

2

15352_10152580122499700_8781799976773600758_n

3

52371

4

10559870_10154340977575487_8751827360823792026_n

5

Gri3R3QYatNFH9uMMPoA_Extreme Cool Kid

6

10300962_816492831717504_3343666516494785487_n

28 responses

  1. 1. “You can’ t take your wish back this way Harry”
    2. “1.. 2.. 3.. 4.. 5.. 6.. 7.. 8.. 9.. 10 Kan ek maar kom?”
    3. “I want to see the Jones’ dog top this.”
    4. Me Tarzan, you Jane?”
    5. Jungle book on holiday.
    6. “When I said I would like a front row seat, I did’nt mean this.”

  2. Ek dink jy het ‘n goeie besluit gemaak! Lekker gelag vir die foto’s.

  3. Nr 1 Boor net hier, hier sal jy water kry!
    Nr 2 Ek eet nooit weer vrot maroelas nie!
    Nr 3 Honde-lotto wenner!
    Nr 4 Check my new golf club.
    Nr 5 Boegoeberg se dam
    Nr 6 Warm melk mag dalk bietjie langer neem

    Ok maar lame, maar my kop is skoon windverwaaid na twee dae se stormwind hier in Hermanus in.

    Lekker naweek Tina!

  4. ‘n Boer maak ‘n plan, ‘n boer maak ‘n plan, en siedaar ou swaer…

  5. Well. what can I say? 😀 Have a great weekend.

  6. 6.Melkwa.
    Ek is vreeslik lui en kry te koud om die ander uit te dink,maar dis baie oulik!

  7. Jippeee!!!!
    1. Ek se julle nou ek gaan my “lucky” golfbal vind al is dit die laaste ding wat ek doen!
    2. Jissss, maar hoe lekker lui is ek op hierdie Vrydagmiddag
    3. Now this is a dogs’ life
    4. How u doin’…..?
    5. Boeta het sommer vinnig vriende gemaak op vakansie
    6. Lekkerrrr warrrrrm kry my magie nou!

  8. 1. Hierdie Skot het per ongeluk 5c in plaas van een in die wensfonteintjie gegooi.
    2. Lekker gedut op Tina se stoep.
    4. Die tuinier by Tina se oord.

  9. MAL oor die koei! 😆

    Geniet die tee, en jou naweek Tina!

  10. He, he, nommer 4 ek was Tarzan!

%d bloggers like this: