RSS Feed

Agtervolgingswaansin

Soms net som ly ek aan agtervolginswaansin.  Dan twyfel ek oor mense se motiewe – Ek wonder oor allerhande nietighede … ek verlang na mense wat ek nie ken nie… gelukkig hou dit nie baie lank nie… ek moet net doodstil sit tot die gevoel oorgaan.

Intussen het ek besluit om my rekenaar te beskerm,  want netnou voel hy nes ek!

 

Given the current climate re: concerns for computer and data security,

I suggest you take this message seriously. This is for your own safety and security!

If your workplace has been assessed and determined to be at a low level of risk,

the following method is recommended to ensure no one can see your passwords or what you’re typing:

5B24724266044D1297B29E145E9B7827@HKriel_edited

For a moderate level of risk, this method ensures no one can see your passwords,

what you’re typing, or which website you’re visiting…..

 

42C904C0B55D46F0A0AE63B61884B77B@HKriel_edited

For a high level of risk, this method ensures ultimate security:

 

DE2DE0EE1E2744D19590C89696521C3A@HKriel_edited

 

23 responses

  1. Ag liewe ek het engtevrees….. en daardie laaste foto trek my bors toe.

  2. Mwahaha! Ja ons almal voel soms ‘n bietjie so, ne’?😉

  3. Dit is te lekker om so beskermend te wil wees. Beste is – jy sit op jou eie… nou wie wil nou oor jou skouer kom kyk? Goeie idee as jy regtig so waansinnig wil wees. Jy sal beslis jou sleutelbord uit jou kop moet ken. Ek tik met een vinger endan kyk ek nog wat ek doen ook!

  4. Haha,kostelike foto’s!Jy maak my dag.

  5. Ek hou van daardie plegtige ‘die wêreld is ons woning niet’ ek verstom my altyd aan rekenaar boodskappies wat so tevoorskyn spring en hul besorgdheid oor die wel en weë van jou rekenaar..myne sal altyd oops die rekenaar sit met ou programmetjie of hernu dit en dat en doerie dan gaan jy vinniger as witlig rondswewe op internet…

  6. Ek sal uitkyk vir die stukkies breiwerk by die volgende kerkbazaar!

  7. Ek voel soms lus om my kop in die sand te steek, so a la vogelstruis,dink net, vir ‘n oomblik weg van Zuma, , Zoid Afrika, Gaza, Steve Hofmeyer!

%d bloggers like this: