RSS Feed

Vrydag Byskrifte

Hoop jy gaan deelneem om my Vrydag/naweek op te kikker. Hoop jy het ‘n heerlike naweek.

1

556788_10151419851482893_677628672_n

2

734298_10151321849952893_1136612162_n

3

379364_10151307398332893_1525067005_n

4

428403_10150954342672893_1246321746_n

5

528072_10150977334627893_1790798379_n

6

536988_10151375991312893_798234905_n

 

20 responses

  1. 1. “OH, just get over it.”
    2. “If you could see me now.”
    3. “Fluit, fluit my storie is uit.”
    4. “Jy sê jy het dit in die sirkus gesien?”
    5. “It was your bright idea to have kids.”
    6. “Wie sê vere maak nie die voël nie?”

  2. 1. Hadida – ek kan ook net so lawaai soos jy!
    2. As Stefaans my nie nou raaksien nie, dan weet ek wrattig nie!
    3. Ek is nie so seker van hierdie een nie…? Dink jy hy beleef ‘n blou Maandag?
    4. Ek wens tog my pa en ma wil nie so afshow nie….
    5. Am I beautiful or what?

  3. Ek is MAL oor die eerste een!

    En oor Perdebytjie se opskrif daarvoor! Voëlmoer! So oulik!
    😆

  4. Beautiful birds, but what is that last one?

  5. 1. Buuuuuuurrrrrrp!
    2. “Ag nee, breek kleintjie weer winde?
    3. …
    4. “Nou GAAN jy vlieg!”
    5. “Hulle aard na jou!”
    “Nee! Na jou!”
    6. Die amptelike Sokker Wêreldbekervoël…

  6. 2. As julle my hard genoeg encore sing ek weer Die Stem
    3. Nee dankie, ons is vegan.
    4. Komaan Obi-Wan, as jy nie hier kan op nie, het jy nie ‘n kans teen Darth nie.
    5. Sê nou weer ons kinders lyk identies, dan slaap jy vanaand op die rusbank.
    6. Weet enigeen waar ek ‘n skeermes kan kry?

  7. 1. My naam is Steve. 2.Swaanstruis 3. Julle eet, al is die wurm groen. 4 Jis, 100 pull-ups.5.Daai middelste een lyk na die loseerder. 6. Ek het vir my orrelpype kaat aansit.

  8. 1.Voëlmoer
    2.Flaminkemaai
    3.Eet hierdie wurmpie,dan sal julle net so kleurvol soos ek word.
    4.Vlêrmuisvoël
    5.Vinkel en koljander,die een lyk soos die ander.
    6.Hof(nar)maak

  9. Nommer 4 = die skinder klub!!

%d bloggers like this: