RSS Feed

Vrydag Byskrifte

Voor mens weer sien is dit Vrydag. Die weer hier is vreemd So half bewolkerig en effe koel, maar ek dink die koue kom aan.  Hoop die naweek is net mooi soos jy dit graag bestel. Geniet dit.

Dankie vir die inloer/deelneem.

1

8086eff79b547ba5f77319d83cfb55a4_L

2310201_10150342250262893_1374907447_n

310385492_10152536432609700_6522072169179122700_n

410418301_703105436420547_256243069057323190_n

5epic-teamwork6

6Kids26

 

 

 

21 responses

  1. Bietjie laat hierso,maar daardie laaste foto is so oulik!

  2. 1. Jisss julle ouens, ons moet hom net ‘n goeie aanbod maak!
    2. No way kry jy hierdie stok en dan moet ek hom weer in die modder gaan soek nie
    3. Seriously? Dis wragtig ‘n blou Maandag
    4. Jou gese jy gaan val met daardie rolskaatse!!
    5. Onthou net in 2 minute is dit my beurt
    6. As jy wil weghol stad toe kom ek saam.

  3. Oulike foto’s – ek is mal oor die boonste ene.

  4. 1. DAMES en HERE……..
    2. Sticks and stones may break my bones…..
    3. Is jy die zebraoorgang waarvoor ons moet uitkyk?
    4. Life is a blast!!!
    5. PLEASE, hurry up!!
    6. You said eloping will be fun!!!

  5. I love the unbridled joy that is expressed by the girl in your fourth photo.
    Enjoy your weekend too – even if it is a little cool.

  6. 1. Band on the run; Band on the run!
    2. Run, Forrest, run!
    3. Bettie? Hier! Kosie? Hier! Awie? Hier! …
    4. Ma! Hulle sê ek lyk soos spookasem!
    5. Ons gaan nou-nou ruil nê?
    6. Stadig, stadig oor die klippertjies!

  7. Ek sing en tjomme speel 1. Draai jy stokkies ? 2. My naam is Morne, ek skop ver. 3. Happy Jappy 4. Trolliestaan is beter5. Pad is lank en klipperig maar ek sweef saam met jou. 6.

  8. #2 – kyk wat doen die kat!!

  9. Pingback: Vrydag Byskrifte

  10. Ag ek geniet al hierdie kindertjies mens en dier…

%d bloggers like this: