RSS Feed

Huppel ‘n vreugdes dansie!

♥♥♥ … na 4 jaar  en 1 maand is die koop van my nuwe huisie afgehandel. Dis sowaar tyd vir feesvier. Nou gaan ek begin gate in die mure kap en verander soos ek dit graag wil hê!  Dankie Dankie Dankie!

As ‘n mens ‘n nuwe huis koop moet jy baie geduld hê! Jy wag, en wag, en wag… en dan wag jy nog lank!

tumblr_mnqfqapwLl1sqfo4co1_500

 

23 responses

  1. Baie geluk,jy verdien dit,na al jou geduldige gewag!Klink ‘n glasie op jou stoep.

  2. Geluk, mag jy baie gelukkige jare daar deurbring!!😉

  3. Baie geluk nou kan jy op jou eie “gratis” bly! Laat weet as jy dak nat maak dan doen ek saam met jou hierdie kant

  4. Wonderlik .. kry liewer iemand daar met sterk arms om klein gaatjies in mure te boor, hoor!!!

  5. Wow great Tina! Baie geluk.

    o, en ek hou van jou sêdingetjie hoor!

%d bloggers like this: