RSS Feed

Oudword…

…bring sy eie probleme. Die Groot Boek sê duidelik jy jy sal wees waar jy nie wil wees nie en dat die sprinkaan hom met moeite sal voortsleep.  Tog is dit interessant hoe sekere mense die beste van hulle omstandighede maak en ander smag na dit wat was… so asof dit sal wees soos hulle dink – maanskyn en rose.

As jy sukkel om gelukkig oud/ouer te word kan die dalk help!

d328c9cc11c6f29078e0bea2eeb7eb89

 

10 responses

  1. Dankie vir hierdie blog Tina

  2. When you wallow with pigs, expect to get dirty

  3. Most stuff you worry about ain’t gonna happen anyway…..dis so waar.Ek was pas bekommerd oor die totale duisternis vanaf Eskom,toe ek hierdie lees.

  4. Ek is mal oor die!

    Dis vrek oulik!

%d bloggers like this: