RSS Feed

Uitdaging 40 – Kinders – @tina10

So aan die einde van die maand verdien jy ‘n maklike uitdaging. Daar is nie reéls aan die uitdaging nie – dis nie veel meer as ‘n week tema nie.  Die onderwerpe raak nou bietjie min en ‘n paar ekstra sal baie waardeer word. Hoop jy geniet die uitdaging.

Uitdaging 40 – Kinders – @tina10

5

DSCN1504

DSCN1663

DSCN2610

DSCN2671DSCN2687

21 responses

  1. Pingback: Kinders – Children Uitdaging | scrapydo

  2. Pingback: Kinderspeletjies | Toortsie, Kameel en Bokbaaivygie

  3. Ek gaan dadelik deelneem! Se net bietjie, hoe laat ek jou weet as ek aan ‘n tema deelgeneem het? Bedoelend, ping ek jou net in die inskrywing? En is die ping dieselfde as by Litnet s’n ws?

  4. Ag hene,ek is nog twee uitdagings agter!Gaan bietjie dol hierso.Ek hoop ek kom by die ene uit.Pragtige foto’s soos gewoonlik!

  5. Kinderfotografie is die lekkerste lekker, maar ook challenging. Hulle beweeg mos aanmekaar en stap of hardloop uit jou foto uit🙂 Pragtige fotos Tina.

  6. monicahaddad01

    O hete op die oomblik ken ek net stout kinders wat my neute steel…………

    Madiba-dag kan ‘n lekker tema wees?

  7. Pragtig Tina .. gelukkig diegene wat jou naby het vir sulke mooi fotos.

%d bloggers like this: