Dis ‘n heerlike amper somers dag hier in die Bosveld. Maar (skuus Lou) die paaie is klaar besig. Hoop elke kind en onderwyser het ‘n heerlike vakansie en dat dit vol pret en opwinding sal wees. Veilig reis as jy reis.
Dankie vir die inloer/deelneem. Ek geniet elke kuiertjie en dit kikker my naweek op.
1
2
3
4
5
6
Jy sit altyd sulke ougat foto’s op Tina!
Maak sommer die dag bietjie ligter.
Ek is dan baie bly! Dankie!
My linkerbrein rus nou saam met my regterbrein, ek geniet die foto’s sonder kommentaar en hou vakansie…
My linkerbrein rus al van ek afgetree het.
Dis altyd lekker as jy inloer
Ek het die foto’s nou baie geniet!!
Altyd lekker as jy inloer
Adorable all, but no.2 and the last one are particularly sweet! 🙂
Thank you … sad to say not my own pictures
Ek was hier, maar die grys stof is op strike!
Neeeeeee jou breintjie kan mos nie nou al aftree nie?
1. Let go of me George, I know when I’m not wanted.
2. Can life get any better than this?
3. No good hiding out here Sally, go home and face the music.
4. If this doesn’t get your attention, I don’t know what will?
5. Sentencing us to life long imprisonment for stealing, was a bit harsh, don’t you think jailbird?
6. I know you are of lower status, but I do love you so.
Hehehehe… lekker skerp! Dankie vir die deelneem
Dierbare foto’s!Te lui om te dink.Ek voel geestelik gedreineer na twee dae op die pad…darem veilig terug!
Geniet die naweek!
1) Wag maar! Ek het nognie klaar gepraat nie!
6) Kat: Kyk daai voël! As ek net uit hierdie venster kan kom …
1. Not so fast , meneertjie ! 3. Ja , ou luie, jou lyf wegsteek is verby. 6. (skinner) Jy man kuier langsaan.
hehehehe… jy is al te oulik! Lekker naweek Meneer
no 3 Ek het die baba veloor het jy hom nie dalk gesien nie?
Hehehehehe…skerp!
Nommer 2 — waar de hel issie warm water!!!!
Hehehehe … net ‘n Kaapenaar wat hom daaroor sal kwel
6. “Het jy gehoor Tina is te vol k@k om haar Tjommels hier op WordPress te plaas?”
Wordpres is te maklik om op FB te land. Van die inwoners se kinders is vriende en hoewel ek nie name noem kan hulle gevoltrekkings maak. Op Litnet is dit regtig effe meer privaat?
Ek het ook besluit (niks met tjommels te doen) dat mens hier op WP niemand nuuts ontmoet nie… dis goor.