RSS Feed

Uitdaging 39 – Landskap – @zephur

As jy dink dat die onderwerp juis net vir die fotograwe is, is jy baie ver verkeerd. , Laat jou verbeelding  gaan en jy sal besef dat die onderwerp so wyd soos die Heer se genade is. Alles wat leef en nie leef nie kom voor in ‘n LANDSKAP en elkeen verskil. Enige formaat is aanvaarbaar. Die enigste wat ons vra is dat jy ons sal vertel as jy dit op ‘n ander werf doen as hier.

Hoop jy sal die tema geniet. Jy kan gerus nog ‘n paar onderwerpe voorstel. Hulle raak al weer bietjie min.  Baie dankie.

Uitdaging 39 – Landskap – @zephur

DSCN0689 DSCN3365 copy 3 DSCN1514_edited DSCN3516 DSCN2341

 

39 responses

  1. Veels geluk liewe suster omdat jy verjaar (28e)
    Mag die Here jou seen en nog baie jare spaar!

  2. Pingback: Uitdaging 39- Landskap (Landscape) | scrapydo

  3. Pingback: Landskap | Zeppie

  4. Mooi fotos Tina. Ek lief daardie een met die rotse en blomme… ag en daardie plaaspad maak sommer my hart week.

  5. Puik foto’s,Tina!

  6. Mooi fotos! Jy kan ook swart en wit gebruik! Nie net met fotos maar swart(donker) en wit(lig) kan beskryf word!

  7. Pragtig inderdaad, veral aangesien ek die Natuur so lief!!

  8. Pragtige fotos Tina! Almal!

  9. Beautiful landscapes indeed.🙂

  10. Oh jinne nog ‘n tema wat ek voorgestel het

    En ek het nog nie eers die woorde een gedoen nie

  11. Pragtige foto’s Tina!

  12. Wat van argitektuur as ‘n onderwerp?

%d bloggers like this: