RSS Feed

‘n Sagte hart

Daar is meer mense wat net ‘n vriendelike woord nodig het as wat jy dink. Dis gratis en verniet.

10339604_877455062271759_8479904569277564162_n

12 responses

  1. Die kleinste gebaar of glimlag, kan sooo baie vir iemand beteken! Baie keer vra iemand juis vir jou hoe dit gaan, sodat jy vir hulle dieselfde vraag sal vra!

  2. Ander mense lyk vir my altyd so selfversekerd. Ek lyk seker ook maar so vir hulle.

  3. ‘n Mens kan sommer by die karwag begin. Sien hom raak, glimlag en vra sy naam. Verbasend watse verskil dit maak. Ons ou wêreld het vriendelike woorde broodnodig.

  4. Ek kon nog nooit verstaan dat mens met iemand lelik moet wees nie.

%d bloggers like this: