RSS Feed

Uitdaging 38 – Stokperdjies – @soet-en-suur (Pixie)

Baie dankie aan die deelnemers aan verlede week se uitdaging/tema. Daar was ‘n uitstkende inskrywings. Die is slegs ‘n tema en jy mag dit in enige formaat aangebied word.  Enigiets is aanvaarbaar en ons kom kyk/lees graag.

 

Uitdaging 38 – Stokperdjie – @soet-en-suur (Pixie)

Jy weet teen die tyd dat fotografie my stokperdjie is en ek deel graag ‘n paar van my gunsteling modelle!

DSCN5991 DSC03401 DSC05612 DSCN8772 DSCN0334-2-1 DSCN8774

34 responses

  1. Pingback: ‘n Album vir elke jaar | Toortsie, Kameel en Bokbaaivygie

  2. Elkeen is besonders, veral die laaste een waaruit soveel warmte, karakter en wysheid straal.

  3. Sproetjies , my gunsteling.

  4. Lyk my jou laptop lewe weer?!

  5. Mooi fotos! sal sien wat ek gaan doen vir die uitdaging!

  6. Baie mooi,veral die een met die sproetjies..sy is pragtig!

  7. Dis baie mooi foto’s.

  8. Maggies Tina, hierdie fotograaf is so simpatiek , selfs ek sal my huidige
    gevreet laat verewig

  9. Pingback: Uitdaging 38 – Stokperdjies – @soet-en-suur

  10. Mooi fotos!!!
    Ai, laat my terugverlang na my dae in die studio.

    • Jy moet my vertel asb. Ek is maar ‘n rou amateur

      • Jy doen goed vrou, jou fotos is mooi. Daar is groot verskil in studioligte en backdrops – maw net die regte beligting, en omstandighede – teenoor buite, en binneshuise fotografie.
        Ek het vir ‘n agentskap studiofotos geneem van hulle modelle. Elke week my studio opgeslaan, Johannesburg toe gery, en diè wat nie al die pad Pretoria toe kon kom nie, gaan afneem. Dit was heerlik om met al die verskillende mense te werk.

        • Ek hou ook van die mense werk. Ek het vir die meeste hier op my blog skool gehou en ek dink dit was vir hulle ook spesiaal.

          Ek is te dom om die plooie en vlekkies uit te photoshop

%d bloggers like this: