RSS Feed

Ander se woorde

As jy kyk hoe akkedisse en leeus paar, sal jy sien dat in 200 000 000 jaar die manlike geslag nie een enkele nuwe idee gehad het nie. Robert Ardrey

34868

Ek gaan die week se uitdaging uitstel tot ek my rekenaar terug het. Jammer dis buite my beheer. Geniet die vakansiedag more!

11 responses

  1. Dis so mooi foto! Ek bly maar ‘n “fool for love”!

  2. Geiet die vakansiedag!

  3. Hehe,oulik,Tina!ek hoop jou rekenaar kom gou reg.Lekker vakansiedag.

  4. He, he, he, wys net dat vir 200 000 000 jaar mans steeds reg is!!! Drukkies voor jy my klap!!!

%d bloggers like this: