RSS Feed

Vrydag Byskrifte (N18)

Sjoe, die week het verby gevlieg. Dankie vir jou inloer/deelneem Dit kikker sommer lekker my naweek op.

Hoop jy het ‘n heerlike naweek:

1

10360556_760133967354417_8315925884197693029_n

210325642_753610078006806_5567747392127101849_n

310401910_768236836544130_8679245058073904421_n

4

10458050_770634422971038_982926043781689313_n

5

10277825_751137628254051_7244036462129991070_n

610277593_756073387760475_366242825743639122_n

 

Advertisements

12 responses

  1. 1. Must we really have a ‘hangover’ after each party?
    2. Come rain come snow, it’s arbor day.
    3. The dying swan.
    4. Undercover cop.
    5. Wait until mommy sees my new pet.
    6. Anything else I can do for you my lord?

  2. 1.Wasdag in die paradys.
    2.Boom-stut-oom.
    3.Lomperinas.
    4.Slurpskoen.
    5.Ollie-creche.
    6.Hier laat my gedagtes my in die steek…
    Lekker naweek,Tina.

  3. Die held wat die boom beskerm! 🙂
    ‘n Snaakse plek om ‘n skoen te dra …
    Vir die olifant: ‘Kom, nou!’

  4. Pragtige onderstebo lyfies!

    En die ballerinatjies! Te kostelik!

    Lekker naweek vir jou Tina, hoop dis ‘n snoesige een!

    • Gaan jy by die huis wees die naweek of rits jy weer rond?

      • Jong, ek oorweeg dit om na my ma te gaan, ons sit al TWEE DAE sonder bleddie water.

        Ons het ‘n watertenk opgesit, maar daar is ook net soveel water in. So ek kan glad nie wasgoed was nie. En daar is VYF mense in my huis.

        ek raak sommer weer moerig as ek dink daaraan. Iemand op my FB sê gisteraand dat sy bad hom R300 gekos het.

  5. 1. Die Drie Koeketiers 6. Opamacare

%d bloggers like this: