RSS Feed

Uitdaging 37 – Woorde – @zephur

Verlede week se uitdaging was die letter V en nie V vir voëls nie. Ek gee glad nie om dat jy ook dit oor voëls gedoen het, maar as die voëls jou gekeer het om deel te neem sou dit baie jammer wees. Die uitdaging is geheel en al sonder reëls. Jy kan enige formaat gebruik en alles is aanvaarbaar. Dis slegs ‘n tema. Jy kan selgs eenkeer deelneem of elke dag. Jy kan selfs laat inskrywings doen as jy skielik op ‘n iets ouliks afkom.

Hoop jy geniet die week se tema.

Uitdaging 37 – Woorde – @zephur

Die was vir my ‘n erg moeilike uitdaging, want die een foto wat ‘n duisend woorde spreek, het ek nog nie geneem nie.

Die man van weinig woorde se solder is so klein dat daar nie plek vir kaf is nie.  C J Langenhoven

Leen jou ore uit aan iedereen wat ‘n tong het, maar moenie jou tong uitleen aan iedereen wat ore het nie. C J Langenhoven

‘n Woord is soos ‘n by, dit het heuning en ‘n angel. Die Talmoed

Dis stilste woorde is hulle wat die storm bring. Friedrich Niettzche

Wie die kennis het, kan spaarsaam met sy woorde wees…   Spreuke 17:27

Ek ploeg dus maar met ‘n ander se Foto wat die duisend woorde spreek

http://www.culturainquieta.com/es/fotografia/item/3952-cerillas-quemadas.html

10299952_757172540983893_2012014384831849816_n

38 responses

  1. Pingback: Woorde Uitdaging 37 | scrapydo

  2. Pingback: Goue appel woorde | Toortsie, Kameel en Bokbaaivygie

  3. Verbum sapienti sat est – ‘n word is genoeg vir ‘n wyse mens

  4. Ok so nou kan ek nie woordeloos wees nie

  5. Sug…. ek is nie n groot woorde ou nie!

  6. Dis ‘n stunning foto.

  7. Baie treffende foto…presies op die regte oomblik geneem!!

  8. Fire equals life, that equals hope! He who finds hope in the smallest gesture of life, can run a thousand miles!

  9. Ah lekker aanhalings sommer Tina!

    Mmmmmmmm, ek gaan bietjie dink oor die ene.

    Ek het lanklaas deelgeneem. Sug. Moet my gai in rat kry!

  10. Die V lam swaan van V uur. Slim

  11. Words… Don’t come easy to me. How can I find a way, to make you see…

%d bloggers like this: