RSS Feed

Ander se woorde

 

10322596_751674638200350_6902070131516195380_n

23 responses

  1. Ek dink nie dit kan werk nie. Daar sal net nooit weer dieselfde vertrouensband wees nie. Ek dink net ‘n perfekte mens sal onvoorwaardelik kan vergeet en vergewe en ek het nog nie ‘n perfekte mens ontmoet nie.

  2. A looong (years not months) hard road, paved with tears and soaked in prayer, with perseverance that can only come from God, it can be done. I know because I walked that road. There is no bitterness or festering soars, only awe that a thing that was so ugly could turn out to be such a blessing. With God all things are possible.

  3. Jinne ek weet ook nie…

  4. Moeilike vraag,veral as daar ‘n vertrouensbreuk was.Vergewe en vergeet is ook soms ‘n onhaalbare gedagte,veral die vergeetgedeelte.

  5. Ek het al so baie hieroor gedink. Dis sekerlik moontlik, en soms kan dit seker beter ook wees na die tyd. Maar ai. Dis moeilik, en vra baie baie nederigheid.

    • Ek weet nie … ek dink dis net ‘n mooi droom of ideal Dis nooit weer dieselfde nie en lidtekens bly vir altyd. Daar is altyd een wat meer moet buig as die ander … noem my maar negatief maar wat stukkend is, is stukkend

  6. As jy in gedagte hou dat mense verander dan is dit moontlik , die Kort antwoord

  7. Pragtige (fotoshop) beeldblog-met -n-boodskap. As so n kunswerk wel bestaan, kan ek my voorste n boemelaar dalk sou voel sy lêplek in die sonnetjie word gesteel. ( Ai , dis n siekte om nie net te geniet nie.)

    • Ek wonder of dit regtig gephotoshop is? Ek dink dis sal ‘n oulike beeld in jou tuin wees Dan het jy goeie lig by die bankie en kan net die kat op die grond sit?

  8. As mens die regte gereedskap het behoort dit sekerlik te kan werk

%d bloggers like this: