RSS Feed

Vrydag Byskrifte

Elke Vrydag het ek op my Litnet blog foto’s gepubliseer waarvoor die bloggers dan byskrifte gegee het en ek wil die gewoonte hier voortsit, want dit kikker sommer my naweek op. Dankie vir jou inloer/deelneem. Ek hoop jou naweek is net soos jy die bestel het.

Hier ‘n die Noorde waai daar ‘n wind wat kouer as ‘n sneeustorm is!

1

51324

2

10255203_649789631760471_7390403785532041743_n

3

10338332_10203221642015420_2446738634775841399_n

4

nano19

5

nano38

6

nano13

 

34 responses

  1. 6. Om een of ander rede kan ek niks ruik nie. Daardie yogurt beter volroom wees!

  2. 1. Verdomde taxi wat my so laat wag. ‘n …. Chinese…. maak ‘n plan
    2. Ek voel soos ‘n vis op droe grond
    3. I will wait for you – no matter how long it takes
    4. Nee man, as jy langsaan wil gaan kuier moet jy minder eet
    5. Jy het wat betaal vir die skoene??

  3. 1. After twenty years of marriage, and this is what I’m left with.
    2. This time I am leaving for good.
    3. She said she won’t be long, but this is ridiculous.
    4. Ok, now pass the paint brush, it is in the garage.
    5. Honey, I know you think big, but is this not taking it a bit too far?
    6. Be careful, you are messing.

  4. Ag kyk net daai kat gevreetjies!

    Die naweek was koud, maar toe ek vanoggend by die werk stop wys my kar dis -3. Ek kan nie funksioneer in die koue nie.

  5. ougat foto’s.
    soms kom ek in soms nie, dan is ek by by WP se blogs en dan weer by litnet. ek dink ek moet totaal nuwe mail. logo ens skep en mdaarmee op WP ingaan.

  6. 1. Sal nou sien of hulle my toelaat om bo-op die bus te ry.
    2. Is dit net ek, of word krokodille kleiner?
    3. Sug! Dit kan seker nie meer baie lank wees voor sy klaar is met haar inkopies nie?
    4. Lig hoër Sorsie, daardie bol wol is net hier anderkant!
    5. Gaan jy regtig daardie rok by hierdie skoene dra, Tina?
    6. Nie alweer medisyne nie?

    (met hulp van my 10-jarige seun)

  7. Pingback: Vrydag Byskrifte

  8. Baie dankie vir jou inloer op my blog, groot waardering. Ek geniet die foto’s, dankie!

    1 Rollercase
    2 Croxover
    3 Hoe lank moet ek nou nog vir jou wag…
    4 Nee man, stoot nog hoër
    5 Shit…die skoene gaan nie pas nie…
    6 Hou nader, daai drupel gaan mors

    Geniet ‘n heerlike koue naweek, ek gaan 11

  9. Ag nee!! Lyk asof niks deurgaan van my comments nie! dIE INTERNET gaan kort-kort af. Kry seker koud.

  10. Hahaha That mobile suitcase is pretty nifty, and no-one is going to steal your bike with a skeleton riding behind them, especially in South Africa.😀

  11. 1.Bromponietas.
    2.Krokwandeling.
    3.Skeletdriewielfiets.
    4.Katteloer.
    5.Kieterkatstilettos.
    6.Snoetlek-lekker.

  12. 1 Have suit case will travel

    2 Laat dit vir jou ‘n les wees, bleddie padvark!

    3 Hoe lank het ek gewag, hoe lank gedroom?

    4 With a little help from my friend

    5 Miaaaw –what stinky feet!

    6 Myne! Myne! Net myne!

    Lekker naweek Tina!

  13. 1. Tas pas 2. Voetganger voorkeur. 3 Wag nou lno vir die trapper. 4 Stoot! Stoot!! Amper daar. 5. Jou voeten stink. 6. Ah.konensmelk.

    Ek wil voorstel nie meer as twee foto’s per keer nie.

  14. Dis tog te oulik!
    Die naweek hier is ‘n bietjie baie koud brrrrrrrrrrrrr

%d bloggers like this: