RSS Feed

Uitdaging 36 – V – @tina10

Baie dankie aan die paar blogger wat darem deelgeneem het aan die ‘boeke ‘ uitdaging. Ons vind nog maar ons voete hierrond.  Almal mag deelneem en dit is slegs ‘n tema, so die formaat hang van jou keuse af. Jy mag ook enige forum gebruik solank jy dan net ‘n skakel laat waar ons kan gaan lees/kyk. Hoop jy geniet die week se tema.

Uitdaging 36 – V – Voëls

DSCN1013

DSCN1054

DSCN1055 (2)

DSCN1108 (2)

DSCN1632

DSCN1655

 

43 responses

  1. Pingback: V staan vir Valeriya …. | Kelkiewyn

  2. Pingback: Uitdaging 36 – V – @tina10 | scrapydo

  3. Pingback: Dirkie se begrafnis | Toortsie, Kameel en Bokbaaivygie

  4. O ek sien nou die uitdaging is eintlik V en nie noodwendig voëls nie.

  5. My poging kom saam met my strand pos?

  6. Pragtige foto’s!

    Ek is mal oor tarentale, wens ek kan een hê!

  7. Paar pragtige fotos!

  8. Sjoe, my arme regterbrein. Ek sal eers moet dink….

  9. Moet dit oor Vvvvoëls gaan?

  10. Ek wil nog deelneel aan die “boeke”! Maar iets anders was eers meer pressing in my gedagtes. Wow, daar erken ek dit – iets anders was belangriker as boeke vir ‘n wyle!

  11. Ek wou nog byvoeg regtig mooi fotos! Miskien moet jy hier kom kuier sodat jy die kaapse papegaaie in die neuteboom kan asfneem. En die kraaie -ek is baie mal oor kraaie!

  12. Tina my kamera is nie so smart soos joune nie en dis baie moeilik vir my om die nuwe dinosaurusse AF te neem!

%d bloggers like this: