RSS Feed

Naakte manne

Aan al die oud-Litnetters. Ek hoop jy is besig om jou voete te vind. Onthou Daar is hulp byderhand. Zeppie is die man wat jou van wonderlike raad sal bedien. Hier is ook heelwat oud-litnetters wat al voor die skuif hierheen geskuif het en gereeld nog blog. Hoe meer mense jy follow hoe meer mense gaan jou lees. Dis dalk net nodig dat jy effe uit jou gemaksone tree en bietjie waag.

Hoop jou Sondag is net soos jy daarvan hou.

Hierdie het ek verlede week per e-pos ontvang. 

Image

 

Image

 

Image

 

ImageImage

56 responses

  1. Veels te skokkend! Klleindogtertjies skree, ‘Kyk al die privates!’

  2. Baie interessante foto’s! Ek probeer blog, maar my dae is te kort en daar is te veel ander dinge wat ook moet gebeur. Een nadeel van die Reader is dat jy dalk ander bloggers kan mis wie jy nog nie volg nie, omdat hulle blogs nie hier verskyn nie…

  3. Hahaha! Dis te cute!

  4. Het nogal gewonder wat van Lou geword het.

  5. Ok raad oor die kaalmannetjie plant kan ek nou nie gee nie

  6. Dis nou ‘n vrolike klomp naakte mannetjies🙂 Pers van die koue maar dans die dans hulle…. Dit is nou soos ek die prentjie sien.

  7. Kiekiekie…ek dink nie my kewkery hou die goed aan nie!

  8. Rodomtaliedraai, ek dink nie jy moet daai blou mannetjies in die son sit nie. Wil regtig nie sien hoe lyk hulle as hulle eers opgewarm is nie!
    Ek sien jy was op ons werf by skalkskryf. Hoop jy het die storie geniet.

  9. Stunning images. I feel right at home here.🙂

  10. toe ek nou petieterige mannetjie blommetjies sien ..het ek onmiddellik gedink wat gaan die manne se reaksie wees! Nou is ek wragtig aspris ..ook maar blou van die koue, nê! Tina jy’s so stout/aspris …

  11. Pragtig , maar oorweldigend suggestief. Blom porn

  12. Net 1 vraag, is hier enige riglyn ivm pornografiese posts?

  13. Ek probeer en begin lig sien. Dankie vir jou aansporing om almal te motifeer.

%d bloggers like this: