RSS Feed

Follow

Goeiemore. Ek het agter gekom dat dit nie altyd werk om net ‘Follow’ te click nie … my sus het 2 blogs en van die een kry ek net nie kennis nie en vanoggend het ek twee plekke únfollow en weer gefollow. Ek is jammer as dit lastig is, maar wil jy nie asb. kyk of ek op jou ‘Follow’lysie is nie en dan laat weet as jy my nie kry nie.

Baie dankie! Het jy al geglimlag?

999299_10151868401145423_1292611079_n

1511426_650443735042427_1679219935414831668_n

10308312_409967399143627_1374381076526568556_n

cc4f22a3e5729649efa0aeb9d19c55f8

 

26 responses

  1. ek kry jou in my reader.. dit is vir my makliker , lui om epos paadjie te stap.

  2. Sien jy my darem?

  3. I give up! Ek het probeer om oud litnetters te like of kommentaar te lewer, maar vir die meeste word my blogs ignoreer dus gaan ek maak soos jy hou verby as ek daar nie by my ingeloer word nie! Nee ek verwys NIE na jou nie!

    • Neeeeee jy verstaan nie Ek het gister eers besef dat my kommentaar verkeerd gestel is en dat die skakels op my blog nie werk nie. Mense sukkel om eers hulle voete te vind en mens moet hulle sê dat follow nie noodwendig beteken dat mens kennis kry van die blog nie. Ek word nou oorval deur kommentaar so ek gaan weer deur die lys moet gaan. hehehehe… jy is net eenvoudig te haastig.

      • Ek verskil van jou want as iemand by my kommentaar lewer gaan soek ek hulle blog , ek dink dis soos bloggers dit hier doen. Nou het jy my nuutste blog gesien? Ek wonder net want anders werk die sisteem mos nie!

        • Die gaan dalk al te veel na ‘n verskoning klink Ek het giste my kommentaar gestel dat ek kommentaar van kommentaar kry. My rekenaar was vol nukke die laaste tyd Op FB is Foto elke dag kry jy elke foto en die kommentaar in jou inbox Daar is nou 164 lede Bo en behalwe daardie kommnetare eb die gewone e-posse is my inbox nou so oorspoel deur al die goed dat ek net kan bybly nie. Daar is beslis mense wie se goed nie gestel is dat hulle weet van jou blog nie Ek lees bv. elke oggend Newsferret se blog op die epos en like dan op FB maar het nie altyd tyd om sy blog op te soek nie. Ek (en sekerlik baie ander is nie gerat om by alles by te bly nie. Die feit dat jy nou die dag gesê dat jy nie meer gaan lees

        • Skuus toe is die blokkie vol.
          Ek besef nou eers dat ek bietjie orde moet skep in die chaos

    • Ek hoop jy sien dat ek by jou lees.Weet nie aldag of al my stellings reg is nie.

  4. Dankie, ek blog al jarrrrre hier en het dit nou ook eers gestel gekry!:/

  5. Vuurklip het ook n goeie verduideliking wat werk

    • Ek het so gedoen dankie! En sommer ‘n klomp bloggers afgegooi wat nooit by my kom nie. Ek gaan net mense volg wat kommentaar antwoord en darem soms by my ook inloer. Daar is net nie tyd om getrou iemand te volg wat mens ignorteer nie.

  6. Ek verstaan follow só: As jy +follow kliek, kry jy geen kennis nie, jy kan dan posts nét in die Reader sien. Kliek op die WordPress icon links bó, ‘n dropdown maak oop, kies Reader. By Blogs I follow kan jy edit kliek. Nou het jy ‘n lys van al die blogs wat jy follow, elkeen kan jy individueel edit om email kennis te kry en meer.

  7. Geen probleem jy is op my volglys.

%d bloggers like this: