RSS-toevoer

Uitdaging 35 – Boeke – Pixie

Die belangstelling in die uitdaging was nie baie groot nie, maar miskien is die week se onderwerp meer in die bloggers se smaak. Op Litnet was daar nie ‘n enkele deelnemer nie, maar ek sal dit maar nog daar ook plaas. Jy mag die uitdaging in enige formaat op enige werf doen – laat net vir ons ‘n skakel dat ons kan gaan saamlees/-kyk.

 

Uitdaging 35 – Boeke – Pixie

Op my boekrak!

DSCN0434

  DSCN2504

DSCN5802_copy

 

55 responses

  1. Terug pieng: Boeke | Zeppie

  2. Noudat ek bietjie by kom sal ek beslis deel neem! Watch this space 😉

  3. Terug pieng: Uitdaging 35 – Boeke: Challenge 35 – Books | scrapydo

  4. Beslis sal ek hieraan deelneem! Net eers te laat gesien. Sal oor die naweek daaroor blog.

  5. Ek het ook so ‘n stukkie huiswerk hieroor gedoen.

  6. Terug pieng: Boeke | Toortsie, Kameel en Bokbaaivygie

  7. Jy kry darem nou meer reaksie hier! Stadig maar seker kom dit tog reg. Haastige hond verbrand sy mond!

  8. Haha, ek sien nou eers die post en ek het toevallig juis vandag so iewat oor ‘n boek geskryf.

  9. Jy kan my nou met ‘n veertjie omtik. Net gister dink ek as jy die dag ‘n onderwerp “boeke” maak, het ek ietsie om oor te skryf 😯
    Mooi fotos…. pragtige kleur roos!!

  10. Bly om te sien hier is entoesiasme.
    Ek hou daarvan om te sien wat ander lees, al verskil ons smaak.
    (Ek wil nie eintlik op Litnet gaan kyk nie dit sal soos terugdraai wees.)

  11. ..wou nog noem ek sal graag Anton Prinsloo se boek en Izak de Villiers se boeke wou hê, is dit joune Tina..

  12. Hi Tina!

    Hoe vreemd is dit nie? Ek is juis besig met ‘n inskrywing oor ‘n boek! Het al vanoggend begin maar nog nie weer tyd gekry om klaar te maak nie.

    Nogal vreemd.

    🙂

  13. Boeke… OK. Ons sal kyk of ek iets kan doen…

  14. Ok aan die tema gaan ek aan deelneem

    Hehehehe

%d bloggers like this: